1 OKTOBER 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Swak volksleiers probeer altyd om eerbare burgers in die modderpoel van onreg te versmoor.  Hulle word gedwing om parasiet-kulture te huisves wie se behoeftes groter is as hul vermoë om dit te bevredig.   Mense word gedwing om voorregte waarvoor hulle hard gewerk het met ander te deel wat feitlik niks gedoen het.   Dit laat ‘n  gewoonte om iets vir niks te verwag ontstaan.