7 November 2017

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

 

‘n Goeie volksleier hou van eerbare uitdagings omdat dit aan hom geesteskrag verleen en tot groot hoogtes aanspoor.   Hy is soos ‘n hoenderhaan wat die dagbreek nooit kop onderstebo aankondig nie omdat hy weet Wie die son laat opkom.