17 Augustus 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As ons nie van die ongelowiges verskil, het ons niks om vir hulle om te sê nie.  Sonder ’n getuienis is ons vir die koninkryk van God net so min werd as ’n stelskopper met net een been!