DIE PERS ONDERSTEUN...

... elke poging om die doodstraf af te skaf, agiteer vir hervorming van die wette op wapenbesit en -gebruik (voorspraak vir ontwapening van die gemeenskap), publiseer talle artikels waarin verdraagsaamheid en begrip vir buite- en voorhuwelikse seks, gebruik van dwelms, sodomie, lesbianisme en ander perversiteite bepleit word - JOSEF IRSIGLER