KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

NET REG VIR DIE NUWE SA!

Die kinders ontdek 'n tikmasjien in die huis en die pa moet verduidelik. Hy sit 'n vel papier in en tik. Die kinders staan verstom.
'Waar prop jy hom in?' wil hulle weet.
'Nee, jy prop hom nĂªrens in nie,' antwoord die pa.
'Nou waar is sy batterye?' vra die kinders.
'Nee, hy gebruik nie batterye nie.' 
'Liewe genade Pa, nou hoekom het hulle dit nie al laaaankal uitgevind nie?!'