KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

NAAR MAAR WAAR...

Buig die boompie...            ...en jy is in die moeilikheid. 
Wie laaste lag...                   ...verstaan nie eintlik die grap nie. 
Ander mense se boeke...      ...moet teruggegee word. 
Erfgeld is...                            ...welkom. 
Wie in 'n glashuis woon...    ...moet baie vensters was. 
'n Ander man se boeke...      ...is lekker om te lees