KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

TERWYL ONS SO OOR JODE SKRYF...

Morris Schwartz lê op sterwe maar kom effens by. Daar is 'n verpleegster, sy vrou, sy dogter en twee seuns, en almal weet die einde is naby.
Hy sê vir hulle: "Bernie, ek wil hê jy moet die Beverly Hills-huise oorneem. Sybil, neem die woonstelle in Los Angeles-Plaza oor. Hymie, ek wil hê jy moet die kantore in die middestad oorneem.  Sarah, my wonderlike vrou, asseblief neem al die residensiële geboue in die middestad oor."
Toe sak die bewusteloosheid weer oor hom toe. Die verpleegster is verstom deur dit alles. Sy sê vir die vrou: "Mev. Schwartz, jou man moes baie hard gewerk het om soveel eiendom bymekaar te maak."
Sarah antwoord: "Eiendom?... die schmuck het 'n koerantafleweringsroete."