KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

GEVAARLIKE BUURT!

My buurman is in die Guinness W√™reld Rekords.  Hy het 44 harsingskuddings gehad. Hy bly net 'n klipgooi van my af.