KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

WANNEER DAN?

Koos kuier by 'n Engelssprekende meisie. Hy is maar dikvellig en kom nie agter dat sy vryerige pogings die meisie ontstel nie.

Toe die meisie dit nie meer kan uithou nie sĂȘ sy: 'No!!'.

Koos vra hoopvol: 'Issit Engels of Afrikaans?'