NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hemelse Heer, dankie dat ek kan hoop omdat ek in U glo. Dankie dat die vlam van hoop helder brand in my ongeag my uiterlike omstandighede omdat ek met groot sekerheid kan staatmaak op u liefde en elke belofte in u Woord. Dankie dat U self my hoop is.

WAAROM HY EVOLUSIE VERWERP HET

KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

'N PROFESSOR VERTEL

Terwyl ek een namiddag in my klas met ‘n lesing besig was  -  die onderwerp van bespreking was die evolusieleer  -  het ek een jong man gevra om voor te lees uit die handboek wat ons gebruik het.

U weet natuurlik wat die kern was van wat hy gelees het, naamlik dat die mens deur die eeue heen langsaam uit een enkelvoudige sel tot sy huidige verhewe posisie ontwikkel het.

Nadat die jong man klaar was met lees en gaan sit het, was ons almal verstom toe een van die jong dames haar stem laat hoor en sê:  “Ek glo nie ‘n enkele woord van wat Dwight daar gelees het nie.”  U moes daardie jong dame geken het om ons verbasing te kan begryp.  Sy was sonder twyfel die mees teruggetrokke lid van die klas.  Ek het haar geweldig sien bloos wanneer sy gevra is om voor te dra.  As die horlosie teen die muur skielik sy afkeur van die teorie van  Darwin laat hoor het, kon ek nouliks meer verbaas gewees het as wat ek was oor haar kragtige uitbarsting van afkeuring.

Nadat ons ietwat herstel het van die skok wat hierdie basuin veroorsaak het, het daar ‘n gegiggel deur die klas getrek wat ek dadelik stilgemaak het.  “Ek hoop,” het ek gesê, “ons is almal dames en here, en hierdie jong dame het net soveel reg op haar mening as wat ons op ons s’n het.”  Daarop vra ek haar:  “Miskien sal u ons meedeel waarom u nie glo wat ons handboek sê nie;” en sonder om ‘n oomblik te aarsel, sê sy:  “Omdat ek ‘n Christen is.”

“‘n Christen?” roep ek uit.  Ek kon nouliks my ore glo.  “Wat het dit met die saak te doen?  Ek glo dit.  Sou u my nie ‘n Christen noem nie?”

“Nie as u daardie ding glo nie.  U kan onmoontlik ‘n Christen wees as u dit werklik glo.”

Dit was die eerste keer in my lewe dat iemand my Christelikheid in twyfel getrek het, en die meisie se woorde het my soos ‘n mes gesny.

“Op wie se gesag durf u twyfel aan die feit dat ek ‘n Christen is?”  het ek met heelwat ergernis gevra.

“Op gesag van die woorde van die Here Jesus self,” het sy geantwoord sonder die minste teken van haar vroeëre senuagtigheid en bedeesdheid.

“Toon hulle vir my,” het ek gesukkel om my woede intoom te hou.

“Voordat ek dit doen,” het sy geantwoord, “sê my asseblief wie het die boek Genesis geskryf?”

“Moses het die hele Pentateug geskryf.  Maar wat het dit daarmee te doen?”

“Net dit,” was haar onmiddellike antwoord, “u kan elke reël wat Moses ooit geskryf het, deursoek, maar u sal nie een woord vind wat evolusie verkondig nie.  U kan onmoontlik glo wat Moses geskryf het, en tegelyk ook die evolusieleer, want hulle is in lynregte teenstelling met mekaar.  Moses het geleer dat die mens na die beeld van God geskape is en weens die sonde uit sy hoë stand geval het, en die enigste manier waarop hy tot die gemeenskap van God herstel kan word, is deur die wedergeboorte.

“As iemand nie weer gebore word nie, kan hy die Koninkryk van God nie sien nie.’ Dit is die presiese woorde van Jesus Christus; en die volgende is ook sy woorde; u sal hulle vind in die vyfde hoofstuk van die evangelie volgens Johannes.  Luister noukeurig daarna:  ‘Moenie dink dat Ek julle by die Vader sal beskuldig nie.  Daar is een wat julle beskuldig – Moses ... want as julle Moses geglo het, sou julle My glo ... as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my woorde glo?” (vv. 45 – 47).

“U het so pas aan die klas gesê dat u die evolusieleer glo en tegelyk ook glo wat Moses leer, en die Here Jesus Christus sê baie duidelik dat, as u Moses nie aanvaar nie, u Hom ook nie kan aanvaar nie.  Hoe kan u nou ‘n Christen wees sonder om in Christus te glo?”

Sy het my bepaald in ‘n hoek gehad, en u kan dink wat ‘n verligting dit was om die klok te hoor wat die einde van die periode aangekondig het,

Daardie nag kon ek nie slaap nie.  Ek het net rondgerol en aan daardie dogter gedink.  U onthou wat ons in Handelinge lees:  “En toe hulle die vrymoedigheid van Petrus en Johannes sien ... was hulle verwonderd en het hulle as metgeselle van Jesus herken”- (4:13)

Dit was haar vrymoedigheid gepaard met haar Bybelkennis wat my dronkgeslaan het.  Ek het geweet sy het iets gehad wat ek nie gehad het nie, en o, hoe het ek daarna verlang.

Ek het dus vir die eerste keer in my lewe begin om die Bybel werklik te lees, en om my lewe te red kon ek niks vind om my sienswyse te staaf nie, want al wat ek tot my krediet gehad het, was my lidmaatskap van die kerk en sosiale diens. Toe lees ek in Titus 3:5 :  “Nie op grond van die werke van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered.” Ek het op my knieë geval en Hom om genade gebid, en van my knieë af opgestaan ‘n geredde mens.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 857 gaste aanlyn