22 NOVEMBER 2020

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

'n Wyse mens praat verstandig en kies sy woord só dat hy ander ook daardeur kan leer. Net 'n dwaas besin nie oor sy woorde aan ander nie – hy maak dus nie die keuse om wyse dinge te sê nie en ploeter net voort.