11 DESEMBER 2020

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die sondaar is nie 'n mens sonder liefde nie maar hy is die enigste een wat hy liefhet. Waar liefde ander mense in die middelpunt stel, stel selfsug die eie ├ęk as die middelpunt. Daarom is selfsug 'n sonde voor God.