7 MAART 2024

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Waaraan dink u die meeste? Is die sorge van die lewe gedurig in u gedagtes? Jesus sĂȘ in Lukas 21 dat ons vir onsself moet oppas dat ons nie deur sorge en ander dinge beswaard word nie want dan kan sy wederkoms ons dalk oorval en ons onvoorbereid daarvoor sal wees. Los die aardse sorge waar hulle is en getuig en praat voortdurend oor Jesus sodat Hy die hoofplek in u gedagtes kry.