3 JULIE 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As jyself nie kan glo dat God oor al die mense heers en alles kan doen nie, luister, God sĂȘ dit self: "Ek is die HERE, die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?" Jeremia 32:27.