24 Februarie 2020

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Dank God dat die toekoms van ons volk nie in die hande van heidene berus nie, maar in SYNE!   Daarom gee ek op hierdie dag geen treĆ« sonder Hom nie.  Met Hom loop ek tot aan die uithoeke van die aarde!