24 Mei 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Moet nooit jou geluk met iemand anders s’n vergelyk nie.  Dit sal jou net ongelukkig maak.  Geniet jou lewe sonder om dit gedurig met dié van ander te wil vergelyk.  Onthou:  Dis nie hoeveel jy het nie, maar hoeveel jy geniet wat jou gelukkig maak.