21 Junie 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Moenie bly vashaak op dit wat jou gees siek maak nie.  Konsentreer eerder op dit wat jou gees gesond kan maak en gesond kan hou.  Die beste raad teen neerslagtigheid is om jou seëninge gereeld te tel.