MALEMA, EK WIL 'N PLAAS HÊ

Die een ding wat ons Boerevolkie nog altyd deur moeilike tye gehelp het is sy kostelike sin vir humor. Hier het ons weer so 'n voorbeeld, nogal geplaas in die liberale Beeld. Ons plaas dit liewer nie in ons die afdeling vir volksliedere/gedigte nie...

Malema ek wil 'n plaas hê
Watse plaas my Comorad
Wil jy dalk 'n Melkplaas hê
Nee Juju nee
'n Melkery die wil ek nie
Want vroeg opstaan die gaan ek nie
Wat my sal plesier
Is 'n plaas vol koringbier!

Malema ek wil 'n plaas hê
Watse plaas my Comorad
Wil jy dalk 'n Beesplaas hê
Nee Juju nee
'n Beesteplaas die wil ek nie
Want drade span die gaan ek nie
Wat my sal plesier
Is 'n plaas vol koringbier!

Malema ek wil 'n plaas hê
Watse plaas my Comorad
Wil jy dalk 'n Wynplaas hê
Nee Juju nee
'n Plaas vir wyn die wil ek nie
Want wingerd snoei die ken ek nie
Wat my sal plesier
Is 'n plaas vol koringbier!

Malema ek wil 'n plaas hê
Watse plaas my Comorad
Wil jy dalk 'n Wildsplaas hê
Nee Juju nee
'n Plaas vol bok die wil ek nie
Want baie werk die soek ek nie
Wat my sal plesier
Is 'n plaas vol koringbier!

Malema ek wil 'n plaas hê
Wat se plaas my Comorad
Wil jy dalk 'n Graanplaas hê
Nee Juju nee
'n Plaas vol graan die wil ek nie
Want oes en plant verstaan ek nie
Wat my sal plesier
Is 'n plaas vol koringbier!

Malema ek wil 'n plaas hê
Watse plaas my Comorad
Soek jy dalk 'n Sitrusplaas
Nee Juju nee
Op 'n Sitrusplaas werk jy jou vrek
As die trekker staan en die damme lek
Laat die Witman liewer boer
Ek bly lekker in my shack!!!

Sunette – 2 November 2011 - Beeld