VOLKS- VERGADERING

KENNIS GESKIED HIERMEE VAN DIE VYFDE VOLKSVERGADERING VAN DIE GELOFTEVOLK VAN SUID-AFRIKA

Die Geloftevolk is daardie volk wat gekenmerk word en gebonde is aan ons hemelse Vader by wyse van die Skrifte en die daaropvolgende geskiedenis, maar veral weens die geloftes wat sedert volksplanting tot stand gekom het, te wete:– Die Geloftes van: Van Riebeeck [1654]; Bloedrivier [1838] en Paardekraal [1880]. Ons is vanaf die begin die Geloftevolk!

Tema: As die HERE [JHWH] God is, volg Hom na!
Datum: D.V. 27-29 September 2013
Plek: Dankbaar CVO Skool, Bloemfontein

Volksvergadering Web Tuiste --> www.volksvergadering.co.za

Navrae: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.