VOLKSVERRAAD (27)

Adv PJ Pretorius

Lees volledig by Volksverraad - die boek

WIE WAS JOHAN HEYNS?

Om die aanslag teen die behoudende Afrikaner in sy kerk te kan begryp, moet 'n mens Johan Heyns onder die soeklig plaas.

In sy boek, MY LEWE EN STREWE deur MANIE MARITZ, waarsku Maritz teen die toendertydse moderator van die NG Kerk, naamlik dr. Wim Nicol. Nicol was 'n Jood en Manie Maritz sê oor hom: '"n Jood bly 'n Jood!" bedoelende dat hy sy eie geloof nooit ter syde sal stel nie.

Toe twee joernaliste, een van Rapport en een van Beeld, Johan Heyns genader en gevra het hoekom hulle die familienaam Heinsowitz verander het na Heyns, wou hy hulle nie antwoord nie.

Later het een van Heyns se seuns in Laudium, Pretoria — 'n bekende Indiër-woonbuurt — gesê hy vind dit goed dat ons nou al die gelowe van die wêreld in Suid-Afrika aanbid. Dit verruim glo 'n mens se gedagte.

Die Beeld van 3 Des. 1988 berig oor prof. Johan Heyns (later deur 'n doodskoël getref in sy huis — maar destyds moderator van die NGK) dat hy in Soestdyk, Utrecht, gebore is en uit 'n JOODSE familie stam. Hy behaal 'n graad in Teologie by die berugte, ongewilde, kommunistiesgesinde Universiteit te"Kampen" in Overisiel, Nederland, en roem daarop dat hy 'n bekeerde Jood is. Maar hoekom word 'n Jood wat tot die Christendom bekeer het, nog streng volgens Joodse tradisie begrawe? Johan Heyns het ook waarskynlik nooit vergeet wat daar in die Joodse Protokolle staan nie. Sy ywer om die Blank en Swart verenig te kry en die Regering voort te stu in die rigting van liberalisme, spreek te duidelik van die doelstellings van die Jode van die Weste wat op hulle beurt die Geldmag beheer. 'n Paar van die belangrikste Protokolle word ter illustrasie aangehaal:

1          Protokol 11: Die Christene is 'n kudde skape en ons is die wolwe, en julle weet wat gebeur as die wolwe 'n trop skape beetkry.

2          Protokol 2: Dit handel oor oorlog en die pers. Daar word onder meer gesê: Deur die pers het ons die mag gekry om die publiek te beïnvloed terwyl ons self in die skadu bly. Dis danksy die pers waardeur ons die goud in ons hande gekry het.

Hierby sluit aan 'n gedeelte uit Protokol 7: Met die pers in ons hande, was ons in staat om die openbare mening so te vorm dat ons daardeur regerings gedwing het om in die rigting te werk wat ons graag wil hê.

3          Vier belangrike punte uit hierdie protokol:

(a) Joodse inmenging in die masjienerie van die Christen-regering sodat dit nooit behoorlik kan funksioneer nie. (b) Die aanhitsing van onverdraagsaamheid tussen die verskillende staatspartye sodat hulle nooit kan saamwerk vir die goed en beswil van die Staat nie.

(c) Die opsetlike beleid van uithongering van die werkende klasse, en sodoende hulle toorn so aan te wakker dat dit op 'n rewolusie uitloop.

(d) Die finale ineenstorting.

En Protokol 10: "Die mense wat die land behoort te regeer word opsy geskuif deur die magte van 'liberalisme' deur 'n massa praters wat onder ons leiding die mense 'n republikeinse gees gegee het. As ons hierdie bereik het, het ons hulle behoorlike vorms van regering vervang deur 'n karikatuur, deur presidente uit die massa te kies te midde van ons speelbal politici." Demokrasie is die manier waarop die Jood elke land se regering tot 'n val wil bring.

4 Protokol 4: Ons kan spog daarmee dat ons die ontwerpers is van Hervorming (Calvinisme). Calvyn was een van ons kinders, van Joodse afkoms en is deur Joodse opdrag en geld aangemoedig om 'n skema op te trek vir Hervorming. En verder: Wanneer ons die wêreldmag het, sal dit wenslik wees dat daar geen geloof behalwe ons eie geloof in een God sal wees nie.

NASIONALE PARTY SE EERSTE TREE NA TOTALE OORGAWE

Teen die einde van 1984 was daar enorme druk op die Regering vir politieke hervorming en het Mandela besluit dat die tyd ryp was vir die ANC om die inisiatief te neem in 'n poging om dialoog met die Regering aan te knoop wat sou kon uitloop op onderhandelings-politiek. Hy het 'n brief aan Kobie Coetzee gerig waarin hy hom vra om vir hom 'n ontmoeting met PW Botha te reël. Hy het vir Coetzee gevra om hom daaroor in die tronk te kom besoek. Coetzee het nie daarop gereageer nie.

Intussen het die Broederbond besluit dat Swartes ook stemreg moet kry. Allister Sparks se in sy boek Tomorrow is Another Country: The Inside Story of South Africa's Negotiated Revolution op bladsy 74: "According to him (Pieter de Lange), the Broederbond had accepted by 1984 — a full year before Coetsee 's first meeting with Mandela — that black South Africans would have to be given the vote and that Afrikaners would have to be prepared for this seismic change."

Hierdie besluit het veral sedert 1985 momentum begin kry toe bepaalde Afrikaner Broederbondlede van mening was dat Nelson Mandela vrygelaat moet word. Vigs as oorwegende faktor om die Swartbevolking se dominasie te stuit, asook die vrees dat Mandela in die tronk sou sterf, voer in Afrikaner Broederbond-geledere die botoon om 'n finale besluit na links te neem.

Nelson Mandela se gesondheid het teen die einde van 1985 skielik agteruit gegaan en bepaalde vrese het (uit hoofde van Steve Biko se dood in die tronk) ontwikkel rondom 'n moontlikheid dat Mandela in die tronk sou sterf met die gepaardgaande veiligheidsimplikasie vir die Republiek. Kobie Coetzee het Mandela eers in November 1985 in die Volkshospitaal in Kaapstad besoek toe Mandela 'n groot prostaatoperasie ondergaan het.

DIE AUGUSTUS 19S5-RUBICON EN DIE BEGIN VAN DIE EINDE VAN P.W. BOTHA SE POLITIEKE LOOPBAAN

Die Rockefeller-CIA-konneksie wou P.W. Botha nou uit hê of hy moes andersyds voortgaan met verdere ingrypende politieke hervorming. Pik Botha het die Augustus 1985-Rubicon-toespraak gebruik om P.W. Botha polities te sink. Pik Botha het verwagtinge in die buiteland geskep toe hy die Westerse state laat weet het dat P.W. Botha bepaalde ingrypende politieke hervormingsmaatreëls gaan aankondig. Selfs in die inligtingsgemeenskap was 'n ingrypende toespraak te wagte. In 'n manuskrip van 'n nuwe boek van Pik Botha wat onder die aandag van Rapport van 20 Augustus 1995 gekom het, beken Pik Botha dat hy 'n gedeelte van P.W. Botha se Augustus 1985-Rubicon-toespraakgeskrywe het. "Ekhet die gedeelte geskryf waar verwys word na 'vandag het ons die Rubicon oorgesteek'. " Die res van P.W. Botha se Augustus 1985-Rubicon-toespraak is deur die sekretariaat van die Staatsveilig-heidsraad (Afdeling Militêre Inligting) se Kommunikasie Operasie (Kom. Ops.) geskrywe. P.W. Botha het gekla dat die beleidsaankondigings te ver links sou gegaan het. Ingevolge die aanvanklike toespraak sou Mandela onvoorwaardelik vrygelaat word en die regering se voorneme om apartheid af te skaf, bekend gemaak word. P.W. Botha het geweet dat indien hy hom sou inbind deur daardie toespraak voor te lees, sou dit lei tot totale oorgawe aan 'n Swart meerderheidsregering. Dit was vir hom onaanvaarbaar. P.W. Botha het toe self die toespraak gewysig; Pik Botha sê vervolgens: "Pres. Botha het daardie gedeelte ('vandag het ons die Rubicon oorgesteek1) behou, maar 'n streep getrek deur die paragraaf wat dit voorafgegaan het: die vrylating van Nelson Mandela en die regering se voorneme om apartheid te skrap. " In die verband wys Eschell Rhoodie in sy boek P.W. BOTHA THE LAST BETRAYAL daarop (bladsye 180-181):

"Mr. (P.W.) Botha's performance in Natal (in Augustus 1985) when he made his famous speech claiming to have crossed the Rubicon perhaps did more to undermine his personal credibility than any other single act. There is no doubt that Mr. Pik Botha went out of his way in briefing ambassadors of European countries, in talking to American Senators and the Press and in talking to the British, American and West German governments in Vienna, to create the expectancy that Mr. Botha was going to unveil the answer to everybody's question, inter alia in what structure, in what ratio willpower be shared at the highest level? The president's office told the Press off-the-record that a major policy statement was to be expected. But whereas Caesar crossed the Rubicon in 84 B.C., Mr. Botha failed to cross his in August 1985. Mr. Botha, who had himself labelled in his speech in the final part of his own manifesto, chose to launch a vituperative, misformed and baseless attack on the Press for putting words in his mouth in advance. With the entire world watching, Mr. Botha shredded his own credibility."

In 'n terugblik op P.W. Botha se tweede Rubicon toespraak in Augustus 1985, erken feitelik almal dat P.W. Botha sy geweldige internasionale geloofwaardigheid verloor het. Eschel Rhoodie meld in sy boek P.W. BOTHA THE LAST BETRAYAL op bladsy 280: "Insiders say that the President came close to firing Mr. Pik Botha. But it would hardly have mattered. From that day onwards the President was deeply wounded. The entire power sharing programme slowed down and started to spurt. And in the NP itself momentum gathered among the liberals to get rid of Mr. Botha. " Die Augustus 1985-Rubicon toespraak het nie alleen P.W. Botha polities gesink nie, maar dit het ook ander nadraaie gehad.

"Pres. Nelson Mandela kon reeds in 1985 vrygelaat gewees het, as oud-pres, P.W. Botha nie die paragraaf oor die vrylating van pres. Mandela en die afskaffing van apartheid in sy destyds opspraakwekkende Rubicon-toespraak geskrap het nie." meld Rapport van 20 Augustus 1995.

Pik Botha was ontevrede.   Hy skryf dat hy "ja "geantwoord het op ‘n vraag van 'n verslaggewer tydens 'n media-konferensie op 6 Februarie 1986 in Kaapstad of hy bereid sou wees om onder 'n swart president te dien. Hy skryf voorts dat: "Ek het geweet my antwoord sal 'n beroering veroorsaak en aanleiding gee tot antagonisme in die NP, maar die daaropvolgende gebeure het ek nie verwag nie. 'n Spesiale kabinetsvergadering is die volgende oggend gehou. Pres. Botha het reguit aan my gesê ek sal nie oorleef nie. Blykbaar het kabinets- en NP-kollegas pres. Botha gewaarsku dat die party gaan skeur as daar nie stappe teen my geneem word nie. Die president het 'n keuse gehad: of hy ransel my in die openbaar af of hy dank my af." In 'n stampvol Parlement, ten aanskoue van die media het pres. P.W. Botha hom berispe.   Hy skryf verder: "Vir 'n paar dae het ek dit ernstig oorweeg om te bedank, terwyl ek oorweeg het om my eie party te stig. Boodskappe en telegramme is aan my gestuur van regoor die land wat my gesteun en gevra het om aan te bly. Dit is presies wat ek toe gedoen het."

Die Suid-Afrikaanse Weermag se aanvanklike aandeel in die vermelde Rubicon-toespraak, het gelei tot konflik tussen pres. P.W. Botha en genl. Constand Viljoen en in so 'n mate dat Constand Viljoen op vervroegde pensioen sy uittrede as Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag moes aankondig omrede, soos hy dit self gestel het, hy "die onpopulêre standpunt van die vrylating van Nelson Mandela ondersteun het". Hy het net soos dr. Neil Barnard van Nasionale Intelligensiediens, genl. Tienie Groenewald van Kom. Ops. (agent van die CIA), F.W. de Klerk en Pik Botha (agent van die Rockefeller-CIA-konneksie) nou sterker as ooit geglo dat die veiligheidsvraagstuk van Suid-Afrika net opgelos kon word indien die politieke probleme besweer word.

"In 1985 was daar nog nie 'n oplossing vir die Suidwes-kwessie in sig nie. Die Statebond het toe die sogenaamde 'Eminent Persons Group'saamgestel om 'n oplossing vir die konflik te probeer vind. Die mede-voorsitters van die EPG... het Suid-Afrika besoek. Hulle het op 21 Februarie 1986 onder meer 'n gesprek gehad met mnr. Mandela, wat toe nog in die gevangenis was. Die EGP-groep het mnr. Mandela nog twee keer besoek. Volgens die konsepdokument vir onderhandelinge wat toe opgestel is, het die Suid-Afrikaanse regering ingestem om ontslae te raak van apartheid en aangedui dat hy in beginsel nie teen die vrylating van mnr. Mandela en teen die opheffing van die verbod op organisasies is nie. Dieselfde dag dat min. Botha op die onderhandelingskonsep gereageer het, het die Weermag egter in Harare, Lusaka en Gabborone aangeval. Al drie is hoofstede van die Statebondslande. Voor daardie voorval was daar nog 'n moontlikheid om gesprekke tussen die strydende groepe (verwysende na die PAC, SAKP, ANC en die NP beheerde regering) aan die gang te kry. Mnr. Botha skryf dat die (noodwendige) gebrek aan sukses van die EGP die grootste teleurstelling in sy sestienjaar as Minister van Buitelandse Sake was", meld Rapport van 20 Augustus 1995.