VOLKSVERRAAD (43)

Adv PJ Pretorius

Lees volledig by Volksverraad - die boek

"Met die toetrede van F. W. de Klerk tot die politieke  toneeI,  is die pad  finaal geopen vir die totale oorgawe  van  Suid-Afrika  aan die barbaar  en sy Kommunistiese broer. Die 94-verkiesing was nog skaars verby of die buitelandse  pers het met groot fanfare aangekondig:  'Die Boerevolk  is dood! Lank lewe Mandela  se Democratic South Africa!'  Dit was inderdaad  vir hulle 'n dag om oor te juig, want meer as 'n honderd jaar lank het hulle tevergeefs kragte  saamgespan om die Boerevolk uit te wis. En wie sou ooit kon raai dat Afrikanerleiers uiteindelik die knoop vir hulle sou deurhaak? "

DIE ONTBINDING VAN DIE AFRIKANER  BROEDER­BOND

Die Afrikaner Broederbond het hom in Maart 1991ten gunste van regstellende maatreëls, 'n handves van menseregte (in besonder die van die regstaat) en herverdeling van inkomste in die Nuwe Suid-Afrika uitgespreek. In Mei 1993 het die Broederbond tydens 'n vergadering in Oudtshoorn formeel  besluit om die Broederbond in sy huidige vorm te ontbind.

Daar is oorweging aan geskenk om die bestaande organisasie in 'n ope vereniging te omskep waaraan iedereen kan behoort. Die Afrikaner Broederbond het inderdaad in November  1993 besluit om sy naam na die Afrikanerbond    te verander. Die Afrikanerbond is oopgestel vir persone ongeag kleur, geslag en ras.

Die Afrikaner Broederbond se grondwet is verander om by die nuwe veelrassige Suid-Afrika aan te pas, maar hy sit steeds onveranderd, hoewel net onder 'n nuwe naam (die Afrikanerbond) sy geheime en reeds genoemde private werksaamhede voort.

Uiteindelik het die woorde van Jan Smuts se Hoof van Militêre Intelligensie, kol. Ernie Malherbe geseëvier: “The Broederbond must be destroyed”. In November 1993 is hierdie missie voltooi.

DIE ALGEMENE VERKIESING VAN APRIL 1994

Die oordrag van mag aan die magsoorgawe aan ’n ANC/SAKP bewind, die impak daarvan op Blanke politiek en die raaisel agter Hendrik Schoeman se dood.

Die Algemene Verkiesing van April 1994 het plaasgevind en enkele geweldsituasies aan die regse kant het voorgekom. Daar was weinig sprake van etniese geweld. Sodoende het die Blanke heerskappy tot ’n einde gekom. ’n Nuwe grondwet met sy Pax Americana-strekking het vanaf 27 April 1994 regskrag verkry, waarin die Nuwe Suid-Afrika beliggaam is. Dit is die eerste keer sedert Suid-Afrika se konstitusionele geskiedenis dat die land se grondwet voorsiening maak vir ’n nie-rassige demokrasie bestel. Ironies genoeg meld Rapport van 3 September 1995 dat:  “Een van die ’klein wonderwerke ’ van die Nuwe Suid-Afrika is dat die SA Institute of Race Relations en die Afrikanerbond (opvolger van die Afrikaner Broederbond) deesdae vir dieselfde liberale waarde veg.”

Die ANC/SAKP het tydens die verkiesing 64 persent van alle stemme op hulle verenig en wen met ’n oorweldigende meerderheid. Die Nasionale Party moes toe met daardie realiteite die mag oordra aan ’n ANC/SAKP bewind binne die Regering van Nasionale Eenheid — ’n konsep wat die Afrikaner Broederbond reeds in SWA ge-eksperimenteer het gedurende die sewentiger-, tagtiger- en vroeë negentigerjare. Die mag word oorgegee onder die bewaking van die regering se eie veiligheidsmagte, alhoewel daar tog buitelandse waarneming aanwesig was om toe te sien dat die verkiesing "vry en regverdig" was. Ten spyte van ongerymdhede is die verkiesing vry en regverdig verklaar.

Sedert die ontstaan van die Nuwe Suid-Afrika is suiwere Blanke politiek (veral Blanke Nasionalisme) gemarginaliseerd. Die skrif was duidelik aan die muur vir die KP en die AVF. Die KP en die AVF het toenemend in ’n proses van verbrokkeling verval. Wat die bestaande orde betref, is die geledere in die regse politieke spektrum, toe met die uitsondering van Jaap Marais van die HNP, leierloos.

Beoordeel teen die agtergrond van die Nuwe Grondwet van Suid- Afrika, is daar geen sin aan die voortbestaan van ’n suiwere Blanke ideologie nie. Die Blanke Afrikaner se strewe na selfbeskikking as politieke oogmerk in die politieke orde van die Nuwe Suid-Afrika is gemarginaliseer. Die regses was per sé geskok oor verwikkelinge wat hulle nie eens verstaan nie en bekommerd oor hulle toekoms. Party is toe reeds geraak deur die regstellende aksies wat plaasvind. Armoede was toe reeds sommiges se voorland.

’n Verdere feit is dat Afrikaans ten gunste van Engels in die politieke en die ekonomiese arena meer en meer gemarginaliseer is. Stelselmatig het die Afrikanerbond en die Nasionale Party besig om hul inspraak/beheer oor die politieke oorgangsproses verloor. Die Vryheidsfront se volkstaatsindroomblyk ook ’n dooie roep te wees om Afrikanerskap te beveilig. Die amptelike erkenning van ’n Afrikanervolkstaat deur Mandela in Mei 1995 is slegs die erkenning van die handhawing van Afrikaans as taal binne ’n bepaalde geografiese gebied wat geensins diskrimineerd mag wees teen ander taal-, ras- en godsdiensgroepe nie. Volgens informasie wat uit die Nasionale Intelligensie Agentskap uitgelek het, was dit ’n blote intelligensiefoefie.

Na onthullings van Groenewald en Viljoen as Afdeling Inligting agente/spioene deur Mi6, die Britse Intelligensiediens se overte mondstuk, Africa Confidential, van 3 Junie 1994 blyk dit dat die  generaals   vir  minstens   'n  tydwyle   ietwat  versigtig   was  vir moontlike  regse  vergeldingsaksies.   Beide  Die  Afrikaner    en die Patriot   het  artikels  oor  die onthullings   gepubliseer.   Na  wat  onbevestig  berig  word;  is Constand  Viljoen  se motor  in September 1994 van die pad afgedruk.  Omrede Viljoen toe begin vrees het vir sy lewe,  het Tienie  Groenewald   die hulp  ingeroep  van  Afdeling lnligting  se Baie-Belangrike-Persone-beskermingspersoneel     (wat gewoonlik  die Hoof/Minister  van die Weermag  is). Militêre  Inligting het aan hom lyfwagte  verskaf.  'n Foto van Constand  Viljoen se lyfwagte  is deur Koos Venter  van Die Afrikaner   in Oktober 1994 afgeneem  tydens Viljoen se toespraak  te Waterkloof.  Hierdie  hulp was  egter   die  slinkse   Tienie   Groenewald   se  grootste   berekeningsfout.  Dit het Groenewald  en Viljoen  se verbintenis   met die regering  hervestig.  Die skrywer  het uit sy eie ervaring  tydens  'n skadevergoedingsaksie    teen  die Nasionale   Intelligensiediens   self op bewysstukke  afgekom  wat Groenewald  se verbintenis  met die Nasionale  Intelligensiediens   bevestig het.                  .

Dit  was later  die  oogmerk  van  die Afrikanerbond   om  onder  die vaandel van die Nuwe Regses  'n sambreel te vind om die as't ware uitgediende  partye  (soos die KP en Vryheidsfront)   met die Nasionale Party in 'n nuwe politieke party te assimileer  met die kreet van eenheid.

Die herontwaking  van Afrikanernasionalisme   in Blanke geledere word voortdurend  gesmoor  omrede  die skaduwee  van die Rockefeller-CIA-konneksie    oor  Suid-Afrika  bly  hang  en nog  'n  CIA­ raaisel in   die Suid-Afrikaanse  bodem ontstaan het toe Hendrik Schoeman  dood  in sy motor  by  sy mielielande   aangetref  is. Na vertroulik  verneem is,  was  dit nie selfmoord  nie,  maar  koelbloedige  moord  om te voorkom  dat hy sou praat.  Hier was weereens 'n persoon  wat hom laat inbind het met teenwigte  wat nie die Afrikaner  se saak goedgesind  was nie. Toe Schoeman  die swaarkry van sommige  Afrikaner  sien, en sien dat dit toenemend  die lot van mede-Afrikaners   sou word, het 'n sterker gevoel by hom opgekom om oor die subversie van die CIA in die Afrikanerpolitiek   te praat. Hy is stilgemaak voordat  hy daardie feite kon openbaar.

Met die oorgawe aan ' n ANC/SAKP-bewind  is 'n verdere doelwit van die Rockefeller-Rothschild-Oppenheimer-plan  wat in 1960 daargestel  is, bereik.  Daar het toe nog enkele doelwitte  nog oogerbly. Dit sluit die volgende  in:

• die instel van 'n monetêre en ekonomiese unie vir.die suidelike deel van die kontinent, wat die ineenskakeling van die ekonomieë van Angola, Zaire, Zambië, Rhodesië (nou Zimbabwe), Malawi, Mosambiek en die Republiek van Suid-Afrika behels met net een streeksgeldeenheid,  en

• die politieke hervorming in Swaziland na 'n demokratiese bestel.

Met  die toetrede  van F. W, de Klerk tot die politieke  toneeI,  is die pad  finaal geopen vir die totale oorgawe  van  Suid-Afrika  aan die barbaar  en sy Kommunistiese   broer. Die 94-verkiesing  was nog skaars verby of die buitelandse  pers het met groot fanfare aangekondig:  "Die Boerevolk  is dood! Lank lewe Mandela  se Democratic  South Africa!"  Dit was inderdaad  vir hulle 'n dag om oor te juig, want meer as 'n honderd jaar lank het hulle tevergeefs  kragte  saamgespan  om die Boerevolk  uit te wis. En wie sou ooit kon raai dat Afrikanerleiers   uiteindelik  die knoop vir hulle sou deurhaak?

Die vraag is nou net of die verraad en uitverkoop  van jou eie mense tog die moeite werd was? As dit tot hulle beswil was, sou 'n mens graag ja wou antwoord.  Maar wat bied Swart Afrika in ruil vir hierdie eeue-oue, hoogsontwikkelde  Westerse beskawing?  Infrastrukture waarin jy met vrug kan belë? Vaste bates? 'n Gevestigde  ekonomie? Ongelukkig nie, want al wat jy rondom jou hoor en  sien, is musiek  met  hoogstens  twee  oktawe,  die necklace- en toyi- toyi­ kultuur,  kleihutte  en doringkrale,  en 'n sterwende  kontinent waarin miljoene hongeriges  soos sprinkaanswerms   van die een gebied na die ander  rondtrek  om  alles wat voorkom  te verorber;  want  oor honderde  duisende jare kon hulle uit eie inisiatief  nog nie eens 'n kopspeld  of skoenspyker, vervaardig  nie ...

En aan diesulkes is my volk uitgelewer!