Die dag sal kom... soos by Vereeniging
Dr Harry Mocke
Lees reeks by 1994: Slag van Meintjeskop
KREFIES LOOP REGUIT...
Toe sing die sangeres, Ronel Erasmus, dit hard en duidelik oor die SAUKtelevisie:
"Krefies loop reguit en krappies loop skeef. Daarom mag jy nie met haar trou."
Hard en duidelik vir elkeen om te hoor.
Ek wonder wat die sogenaamde "Raad" van die SAUK van hierdie "oorskryding" van alle perke van misleiding te sê gehad het, of het hulle dit nie eers opgemerk nie. Miskien was hulle te besig om te dink waar hulle die Boerevolk en sy taal nog verder kan probeer verneder.
Soos krefies en krappies nie trou nie, trou die leeus nie met die tiers in die wildtuin nie, trou die olifante nie met die kameelperde nie en trou die rooibokke nie met die bosbokke nie.
Die Skepper het hulle almal gemaak. Die krefies, die krappies, die olifante, alles. Dink net hoe eentonig dit sou wees as ons na die Kruger Wildtuin sou gaan en die hele tyd net een soort dier sou sien. 'n Uitgebasterde soort dier. Dit sou die einde van die Wildtuin wees.
Dit laat my dink aan die ou grappie van die verstedelikte uitlander wat die wildtuin besoek het. Elke aand het sy buurman hom gevra watter diere hy die dag gesien het. Hy het dan geantwoord dat hy "dangeroes" gesien het.
Vir 'n week het dit so aangehou. Elke dag sien ons uitlandse vriend net "dangeroes". Naderhand kon die buurman dit nie meer uithou nie. Hy sien talle diere en soek die hele dag, maar van dangeroes is daar geen teken nie.
Die sesde aand kry hy weer dieselfde antwoord: "Dangeroes!"
Toe hy 'n beskrywing van 'n dangeroe vra, neem die uitlander hom na die hek. Daar staan dit geskryf, vir elkeen om te sien: "All wild animals are dangerous!"
Wanneer ek en Vroutjie so eenmaal elke vyf jaar kan bekostig om ‘n paar dae in die Wildtuin deur te bring, gaan ons om na soveel diere as moontlik te kyk. Van "dangeroes" wil ons niks weet nie.
Mandela en almal na hom was besig met "nation building". So ook De Klerk en al sy meelopers. Die media vertel ons heeldag van die "reënboognasie". Wat gaan hulle kry? "Dangeroes?"
Miskien sal hulle resultaat iets wees soos wat ons in Suid-Amerika aantref. Dit is werklik ‘n "dangeroes" wat die Skepper nie geskep het nie. Die mens het "dit" gemaak. ‘n Identiteitlose mengelmoes wat skaam is om te sê waar hulle vandaan kom.
In ons geskiedenis was daar ook "dangeroese" wat ons nie kan ontken nie. Dit was die tragiese gevolge van dinge wat nooit moes gebeur het nie. Dit het gelei tot die geboorte van kindertjies wat nie daarvoor gevra het nie maar wat wel die gevolge moes dra. Dit het gelei tot die opkoms van ’n groep mense wat nie ‘n volk wou wees nie, omdat hulle nie op ‘n trotse geskiedenis kon aanspraak maak nie. Hulle wou net "Suid-Afrikaners" wees, om aan die verlede te ontsnap.
Die beleid van die ANC en sy blanke meelopers in die parlement wat probeer om "dangeroes" te maak, sal nooit slaag nie. Soos die Skepper krefies en krappies geskape het, het Hy ook volkere met eie kulture, tale, kleure en identiteite geskep. Waar "dangeroese" ontwikkel het, was dit sekerlik nie deel van sy Skeppingsplan nie.
Die gesonde kern van die Boerevolk sal Boerevolk bly. Hy is ‘n trotse skepping wat erkenning aan sy Skepper verleen vir wat hy is. Deur meer as drie eeue het die gesonde kern van die Boerevolk staande gebly te midde van die hordes swartes, bruines en geles rondom hom. Daar was "dangeroes", maar hulle is verswelg in die menigtes. Hulle behoort nie meer aan ons nie.
Boerevolk, waak oor jou suiwerheid, al het "ras" en "kleur" skelwoorde in die mond van ons vyande geword. Hierdie gedrag pas hulle. Dit pas ons nie.
Opmars Boerevolk! Opmars na jou vryheid! Waak oor jou volksidentiteit. Dit is kosbaar, onvervangbaar!