Adv PJ Pretorius
In die opvolg van die boek VOLKSVERRAAD, gee adv PJ Pretorius hier in VOLKSVERRAAD... WAAROM? perspektief oor waarom VOLKSVERRAAD geskryf is en verduidelik hy talle georkestreerde gebeure deur geheime magte, onder andere die dood van Diana. Lees ook waarom ons eie volk verraai moes word by Volksverraad... Waarom?
Die boek VOLKSVERRAAD kan gelees by Volksverraad - die boek.
DIE ANGLO-AMERIKAANSE NETWERK
Daar bestaan ’n Anglo-Amerikaanse netwerk wat hierdie nuwe wêreldbedeling as ideaal nastrewe. Die Anglo-Amerikaanse netwerk het uit die Royal Empire Society ontstaan. Die Royal Empire Society is in 1868 as die Royal Colonial Society gestig. Die Royal Colonial Society spruit weer op sy beurt voort uit die Royal Society (ook bekend vandag as die Komitee van 1 000) wat in Julie 1662 gestig is. Die Royal Society het uit ’n sogenaamde “Invisible College” totstand gekom om die publikasie The New Atlantis van Sir Francis Bacon [1627] te implimenteer.
“The New Atlantis depicts an ideal society on an island in the Pacific, ruled by an order of scholars called the ‘Society of Solomon’s House’. These initiates wear white turbans bearing a red cross [+]. The rules governing their world are identical to those adumbrated in the Rosicrucian manifestos.”
Sir Francis Bacon het met hierdie skrywe van The New Atlantis ook die opkoms van die moderne of teoretiese Vrymesselary verseker. Moderne Vrymesselary is dan ook die “onsigbare kollege” genoem. Dit was veronderstel om verband te hou met die opbou van die mens. “Bacon let his Masonic knowledge mingle with his public aspirations when he published his book The New Atlantis which openly spoke of his plan for a rebuilding of King Solomon’s Temple in spiritual terms. The pure Ezekiel-esque vision, he said, was to be ‘a palace of invention ’ and ‘a temple of science it was visualised less as a building than as a new state where the pursuit of knowledge in all its branches was to be organised on principles of the highest efficiency. In this work the intellectual seed germ of the constitution of the United States of America was firmly planted." Die Britse troon het in die 16de eeu die krag agter hierdie sogenaamde Israeliese droom geword.
Die Joodse Illuminati is vandag die krag agter die Britse troon. Waarom die Britse troon? Omdat die Britse troon sedert die 13de eeu die troon van Dawid en die koninkryk van Antieke Israel verteenwoordig. Die welbekende Jakobsklip vorm deel van die ou Die Jakobsklip
Jakopsklip en die Dawidstroon.
Die sogenaamde Jakobsklip was die klip wat Jakob vir 'n kopkussing gebruik het toe hy sy bekende droom van die Poort na die Hemel gehad het. In Genesis 28: 12-15 lees ons: "En hy het ge droom daar is 'n leer op die aarde opgerig waarvan die spits tot in die hemel reik, terwyl die engele van God daarlangs opgeklim en daarlangs neergedaal het. En kyk, die HERE het bo-aan gestaan gesê: Ek is die HERE, die God van jou vader Abraham en die God van Isak. Die land waarop jy lê en slaap sal Ek aan jou en jou nagslag gee; en jou nageslag sal wees soos stof van die aarde en jy sal uitbrei na die weste en die ooste en na die noorde en die suide; en in jou en jou sal al die geslagte van die aarde geseën word. En kyk, Ek is met jou, en Ek sal jou bewaar oral waar jy heengaan, en Ek sal jou terugbringin hierdie land; want Ek sal jou nie verlaat nie, totdat Ek gedoen het wat Ek jou gesê het. Toe Jakob die oggend opstaan het hy die klip wat onder sy hoof was geneem en dit as ’n gedenksteen opgerig en hy het olie daarop uitgegiet. Hy het die plek Bet-el genoem..."
In Genesis 28: 20-22 lees ons: "Jakob het 'n gelofte gedoen en gesê: As God met my sal wees om my te bewaar op hierdie weg wat ek gaan, en aan my brood sal gee om te eet en klere om aan te trek, en ek behoue na die huis van my vader sal terugkom, dan sal die HERE my God wees. En hierdie klip wat ek as GEDENKSTEEN opgerig het, sal 'n HUIS VAN GOD wees, en van alles wat U my gee, sal ek aan U sekerlik die tiendes afstaan.”
Hy het toe na Laban gevlug en met Lea en Ragel getrou, waaruit 12 seuns gebore is. Jakob keer toe mettertyd terug. Met sy terugkeer het hy met die engel van die HERE geveg. Die engel het aan Jakob gesê: “Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel; want jy het met God geworstel en met die mense en het oorwin" [Gen. 32: 24-28 en Hos. 12: 3-6.] By Jakob se terugkeer na Bet-el het God weer aan hom verskyn. “En God sê vir hom: Jou naam is Jakob; jy sal verder nie Jakob genoem word nie, maar Israel sal jou naam wees. En Hy het hom Israel genoem.” [Genesis 35:10.] ISRAEL is die Hebreeuse woord vir “SOLDAAT VAN GOD.”
Israel het tot ’n volk met 12 stamme ontwikkel. Hulle was met ander woorde die leër van God.
Die klip is saam met die Dawidstroon gebruik om die Keltiese konings [as die Dawidskoning-aanspraakmaker] te kroon. Volgens Hebert Armstrong van die Ambassador College in Pasadena, Californië (VSA) het Jeremia en die oorblyfsel van Juda die Dawidstroon na die Kelte [as die verlore tien stamme van ISRAEL] in Europa (en meer bepaald Ierland) geneem.
Om werklik agter die waarheid te kom, moet ons die eeuelange binnegevegte van die godsdiens van Israel verstaan. Daar het sedert die 2e eeu v.C. ’n stryd tussen die twee priesterlike groepe, Esseners (Israel) en die Fariseërs (die Jode), oor aanspraak op die godsdiens van Israel losgebars. Hoewel die name van hierdie rolspelers oor die eeue verander het, duur die 'oorlog' tussen hierdie twee faksies tot vandag toe voort. Essenisme het deur die eeue verskillende gesigte soos die Rosekruisers, die Keltiese Druide, die Tempeliere [Kruistogte], die Kathaxe en die Skotse Rites-Vrymesselary gemanifesteer. Uit die Esseners het die Bloubloedkoninghuise en die Keltiese Christendom [Jakobitiese Christendom] ontwikkel. Die Jakobitiese Christendom is in wese die verlengstuk van die Sadokiete of die priesterstand van Antieke Israel. Die Fariseërs het egter met die Edomiete verbaster en word sedertdien deur die Edomiete oorheers. Hierdie verbastering het die grondslag vir die huidige Jodedom gelê. Beide faksies het deur die eeue hulle oog op die Dawidstroon gehou. Die faksie wat die troon beheer, beheer die godsdiens van Israel.
Die Kelte word as die verlore tien stamme van antieke Israel geag, wat volgens die Britse Israelisme tot by die Assiriese Ballingskap teruggespoor kan word. In die Keltiese bevolking het die Merovingiese vorstehuis sedert die 5de eeu nC die medium vir die “goddelike koninklike bloedlyn” wat oor die goddelike reg beskik het om te heers (Rex Deus), geword. Christopher Knight en Robert Lomas meld in hulle boek The Second Messiah [p. 132]:
“We were told of a group of families, known collectively as ‘Rex Deus’, who claim to be descended from surviving priests of the Jerusalum Temple.”
Hierdie Rex Deus-familie “...believed that they were preserving the bloodlines of the two Messiahs of David and Aäron, who would one day arrive and establish the kingdom of God on Earth."
Uit die Rex Deus het die sogenaamde bloubloed families en aanspraakmakers van die Dawidstroon ontwikkel soos die Stuarts van Skotland, die Von Habsburgs van Duitsland en die Lorraines van Frankryk. Die Bloubloed-lyn glo vas aan die vroeë Joods-Christen-opvattings dat Jesus nie ’n god was nie. Hierdie geloofsopvattings kom ook voor in die Keltiese Christendom. Na bewering sou Jesus Christus volgens die Egiptiese tradisies met Maria Magdalena getrou het en kinders by haar verwek het. Na bewering was Jesus die troonaanspraakmaker van die Dawidsdinastie in Jerusalem en sou hy die kerk van Jerusalem totstandbring wat ook die herstel van Israel sou beteken. Slegs die Dawids-troonaanspraakmaker kon leier van die kerk wees. Die Bloubloedhuise verwag dat Jesus weer sal kom deur sy Heilige Bloedlyn en dat hy weer as ’n baba gebore sal word.
Die Dawidstroon met die gedenkklip van Jakob is reeds 5 eeue voor die geboorte van Christus gebruik om die Keltiese konings [as die Dawidskoning-aanspraakmaker] in Ierland te kroon. Die Keltiese koninkryk is as ’n verlengstuk van die antieke Israel gesien. Die Dawidstroon is in die 6de eeu vanaf Ierland na Skotland en in die 13d0 eeu na Engeland verskuif.
Die Skotse Rites-Vrymesselaars glo dat die “ware” kerk [wat na bewering deur Jesus as die troonaanspraakmaker van die Dawids-dinastie in Jerusalem totstand gebring is] in die Skotse Rites- Vrymesselary gesetel is. Tot en met 1717 het die Groot Meester van die Skotse Rites-Vrymesselary uit die Bloubloed-koningshuis (Dawids-dinastie) gekom. Hulle beskou Jesus as die eerste Groot Meester van die Kerk van Jerusalem [wat noodwendig Koning van Israel beteken]. Jesus is deur sy volgelinge as “Meester” aangespreek. Sy broer, Jakobus, sou na Jesus se dood in sy plek as die Groot Meester [en by implikasie sy posisie as Koning van Israel] oorneem. Die Vrymesselaars meen dat Jesus tydens sy aardse lewe die stryd teen die duisternis verloor het en dat Hy weer moet kom om God se koninkryk op aarde te vestig.
Die Jode kaap die Britse troon
As gevolg van Joodse intervensie het die “Dawidsdinastie” beheer oor die Britse troon verloor. “The international Jews approached William of Orange and promised to help place him on the throne of England, in exchange for helping them secure a charter to establish a Bank of England. A Jew named Jacob Henriques was instrumental in this endeavoux. The Act OF SETTLEMENT, passed by the English Parliament in 1701, barred a restoration of the Catholic Stuart family by placing the Hanover dynasty in the line of royal succession. The act was prompted by the death of the last child of Princess Anne, Protestant heir to King William III. The act declared that the crown was to pass from Anne to Sophia, ELECTRESS OF HANOVER and granddaughter of King James I of England, and to her Protestant heirs. It specified that the monarch must belong to the Anglican church and secured the principle of parliamentary supremacy established by the Glorious Revolution.”
Hierdie stappe was ’n historiese mylpaal vir die Joodse Illuminati. Die Jode het binne die opkoms van die Hanover koningshuis wat vanaf 1714 tot 1837 vyf Britse Konings verskaf het, die Britse heerskappy oorgeneem.
“In 1714 the scene was set for the take-over of the British Crown by the German Black Nobility family, the Hanovers. They were closely connected with the House of Hesse which become the launch pad for the House of Rothschild.”
Hierdeur is die hand van die Joodse Illuminati in die Britse Ryk beveilig. Deur die huwelik van ’n sogenaamde keurvors van Hanover met ’n kleindogter van Jakobus 1, het die huis van Hanover verbind geraak met die Stuarts van Engeland. Die keurvors was niemand anders nie as die “Jood”, George, wat met Sophia Dorothea (1666-1726) getrou het om die Stuarts-bloedlyn op die Jodedom te konstrueer. Sophia is misbruik. In 1917 is die Hanover koningshuis na die bestaande Windsor dynastie verander.
Hierdie Joodse slenter is kort voor die sluipmoord op Lord Francis Albert Victor Nicholas Mountbatten (1900—1979) erken. Mountbatten was ’n kleinseun van Koningin Victoria en Prins Charles se oom. Hy het die koninklike Hanover-Windsor familie se Rothshild- bloedkonneksie kort voor sy dood erken. Die Joodse Illuminati is sedert die 18de eeu die krag agter die Britse troon en die Britse troon is sedertdien die Rothshilds se handlangers om die pro-Joodse Nuwe Wêreldorde te bevorder.
Soos ons reeds gemeld het, is die troon van Dawid gelyk gestel aan die Britse troon en verteenwoordig die Britse troon sedert die 13de eeu die troon van Dawid en die koninkryk van Antieke Israel. Wie die troon beheer, beheer die godsdiens van Israel. Met hierdie kaping slaag die Jode daarin dat die Farisese Judaïsme [Edomiete] uiteintlik oor Essenisme [van die antieke priesterstand van Israel] seëvier en sodoende die dominante faktor binne die godsdiens van Israel word. Die vraag is of die Jode met hierdie kaping finaal die stryd teen die sogenaamde antieke priesterstand van Israel en die Bloubloedkoninghuise gewen het.
Die Joodse Illuminaat, Albert Pike, het gedurende 1851 betrokke geraak by die herskryf van die “rituals” van die Skotse Rites. Met hierdie skuif is enige moontlikheid van ’n Rex Deus-godsdiens [die Dawidsdinastie] doodgedruk. Die Groot Meester van die Groot Losie van Engeland was dus nie meer Bloubloed-gebonde nie.
Vervolg...