VOLKSVERRAAD... WAAROM?(4)

Adv PJ Pretorius

In die opvolg van die boek VOLKSVERRAAD, gee adv PJ Pretorius hier in VOLKSVERRAAD... WAAROM? perspektief oor waarom VOLKSVERRAAD geskryf is en verduidelik hy talle georkestreerde gebeure deur geheime magte, onder andere die dood van Diana. Lees ook  waarom ons eie volk verraai moes word by Volksverraad... Waarom?

Die boek VOLKSVERRAAD kan gelees by Volksverraad - die boek.

"Die Round Table is in 1891 gestig om Pax Britannica [wêreldvrede onder die Britse vlag] te bevorder. Genl. Jan Smuts, wat ook lid van die binnekring van hierdie geheime organisasie was, was ’n selferkende Britse Israeliet...  Die Joodse Illuminati volg sedert die begin van die twintigste eeu ’n program om rassevermenging te bevorder. Dit is een van hulle hoofdoelstellings om die blankeras deur verbastering te vemietig."

Satan is die God van die Vrymesselary

Albert Pike het die werklike natuur van die Orde van die Vrymesselary aan die topvlakke van die Organisasie onthul. Sy doelwit was dat die vlakke onder die 30e vlak,  net moes dien as ’n opleidingskool om sodoende die massa te kondisioneer en voor te berei vir die finale aanvaarding van die Luciferiese inlywing.

Die sukses van enige sameswering is om die waarheid weg te steek vir die laer vlakke waarvan die hierargie die kandidate keur om die hoogste geheimhouding van die Orde te verseker.

Hier kan ons ten volle besef dat die massas gebruik word as slagoffers om die ware doelwit van die sameswering te beskerm teen die gemeenskap daar buite. Dit is die laer vlakke van die Broederskap wat jare van hulle tyd en energie toewy daaraan om goeie werke te doen vir die ‘Craft ’ sonder om een keer die okkulte maskerade wat op die hoër vlakke plaasvind, te vermoed. Hulle word dus doelbewus in die duister gehou. ’n Publikasie getiteld, The Curse of Baphomet, onthul dat “Albert Pike, the Grand Commander, Sovereign Pontiff of Universal Freemasonry, taught that if Satan is the god of Masonry." Pike sê: “That which we must say to the CROWD is: we worship a god, but it is the god that one adores without superstition. To YOU Sovereign Grand Inspectors General, we say this, that you may repeat it to the brethren of the 32rd,31st and 30th degrees—the MASONIC RELIGION should be, by all of us initiates of the high degrees, maintained in the purity of LUCIFERJAN doctrine. If Lucifer were not god, would Adonay (Jesus)... calumniate (spread false and harmless statements about) Him? YES, LUCIFER IS GOD... ” Die "Great Architect of the Universe" oftewel “Baphomet”—die God van die Vrymesselary is nie die God van die Christen Bybel nie, maar Satan self wat binne die Oosterse Ster [as die morester) uitgebeeld word. “The Eastern Star symbol is an upside down star. It’s a satanic symbol. Binne die Oosterse Ster word die sataniese bok van Mendez geplaas wat die “God of Lust” simboliseer. Die term “Baphomet” het sy oorsprong by die Tempeliere. “Baphomet” is die “supreme symbol of gnosis [kennis]”. “Baphomet” beteken “Sofie” [= dit is die agtervoegsel van die woord “filosofie” en “teosofie” en is die Grieks vir wys of slim wees].  Sophia means "wisdom", and as communicator between light and dark she remains central to the development of individuals wishing to experience the resurrection of the soul within their earthly lifetime. The Nag Hammadi library includes a Gospel of the Sophia ofJesus Christ ...” In die Boek van Henog word ons bewus van die gees van wysheid.

Die Royal Society is vandag ingeweef by die Britse Koninklike Geheime Raad (ook bekend as die Komitee van 300) en is vandag die vernaamste “thinking tank” van die Joodse Illuminati. ’n Sogenaamde Anglo-Amerikaanse netwerk het rondom die Britse troon met sy gepaardgaande Royal Society en Geheime Raad ontwikkel.

Die Anglo-Amerikaanse netwerk hou hulself agter die skerms besig met die bevordering van ’n opkomende wêreldgemeenskap. In 1901 het die Windsorfamilie daarin geslaag om sommiges van Bloubloedfamilies by hierdie pro-Joodse Anglo-Amerikaanse net- werk in te trek. Die hele aanslag het te make met ’n 21ste eeu-visie (naamlik die New Age-visie)  en word hoofsaaklik geloods om die weg vir die koms van ’n Joodse Messias te baan. Dit wil sê die ideaal van die Joodse Sionisme. “In the mid-19th century, two European Orthodox rabbis, Jehuda Alkalai and Zevi Hirsch Kalischer, adapted the traditional belief in a Messiah to modern conditions by teaching that Jews themselves must lay the groundwork for his coming. ”

Die Joodse weergawe van die eindtyd

Volgens die wêreldoorlog-plan van die Joodse lllummati, Giuseppe Mazzini, sal die derde wêreldoorlog, wat in die afsienbare toekoms moet plaasvind, sentreer in die Midde-Ooste tussen die Moslems en die Jode "and would bring about the Biblical Armageddon". Die vertolking van die apokaliptiese oorlog tussen Israel en die Gog en Magog, bevorder daadwerklik die Jodedom se drogbeeld dat hulle die ware Israel is. Dit moet beoordeel word teen die agtergrond daarvan dat die Jode meen dat God vir hulle in hierdie krisistyd, net soos in die Ou Testament, ’n rigter sal stuur. Die Jode sien hulle messias dus as ’n rigter. Volgens Joodse tradisie sal ’n Raad van 36 hom identifiseer. Vir die Jodedom word die profetiese boeke van veral Esegiël en Daniël baie belangrik.

Die Slag van Armageddon word die oorlog van Israel versus die Gog en die Magog [Esegiel 38 en 39]. Die terugkeer van die verstrooide Jode na Israel word as voorspel vir die groot apokaliptiese stryd gesien. Dan volg die Duisendjarige Vredesryk, waarin die tempel en die nuwe Jerusalem herbou word. Die Joodse Illuminati het hierdie apokaliptiese oorlog reeds in die 19de eeu as een van drie wêreldoorloë beplan. Meeste Christene verstaan die Apokaliptiek verkeerd. Baie Christene sien die gebeure in die eindtyd soos die Jode wil hê hulle moet dit sien. Dit bevorder die belange van die Joodse Illuminati en geensins die belange van God se ware Israel nie. Die Joodse Illuminati ken die Christelike godsdiens baie goed. Hulle beoog om ’n valse illusie van die slag van Armageddon te projekteer en daardeur daarin te slaag om baie Christene te mislei.

Die Bybelkode

Volgens die Jood Michael Drosnin, se boek The Bible Code sal wêreldoorlog letterlik die slag van Armageddon wees. Drosnin is (in samewerking met die Amerikaanse intelligentsiediens, die CIA) van mening dat Wêreldoorlog III na die jaar 2006 kan begin.  "According to the Bible code, that is how World War III might begin—with an atomic attack on Jerusalem, followed by an invasion of Israel."

Drosnin het teen die agtergrond van die verwagte aanval uit die Noorde, soos deur Esegiël voorspel word, slegs Sirië as Israel se noordelike vyand geïdentifiseer. Volgens hom kan ’n Arabiese alliansie van Sirië, Libië en Iran ’n aanval op Israel loods. "The real Armageddon could be a nuclear World War.” Drosnin wys daarop dat die voorspelling van Armageddon in die Nuwe Testament gekodeer is. Maar brei uit: “But Armageddon is a real place.”

Dit dui die antieke stad, Megiddo aan. "‘But near Megiddo, hidden to tourists, is one of Israel's most important Air Force bases, Ra mat David. It is in the north, facing Israel’s implacable foe, Syria. It would be on the front lines of any real war in the modern Middle East.” Toe Drosnin die woorde Sirië en Wêreldoorlog op sy rekenaaiprogram kodeer het, het die woorde Rusland, Sjina en die VSA daarmee saamgeval. Hy meen dat Rusland, Sjina en die VSA ook by hierdie konflik betrokke sal raak. Hy is van mening dat ons ’n oorlog van Israel versus die Gog en die Magog te wagte kan wees. God se intervensie sal deur aardbewegings wees. Die ware slag van Armageddon sal waarskynlik ongeveer dertig jaar ná bogenoemde oorlog plaasvind.

Israel het gedurende Mei 1948 as Joodse staat binne Palestina tot stand gekom. Dit is gemik op die terugkeer van die Jode na Israel en vorm deel van vervulling van ’n Sionistiese ideaal – die koms van ’n Joodse messias sodat die Jodedom die wêreld kan regeer [’n 1000-jarige Vredesryk]. David Icke dui in sy publikasie, And The Truth Shall Set You Free, daarop dat die “creation of Isael" in werklikheid niks meer is nie as “Rothschild-land Die wêreld word vir die koms van hierdie Joodse messias en die sogenaamde Joodse vredesryk voorberei sodat hy as Jood oor die wêreld kan regeer. Dit sal glo meewerk om “the principles of social justice, human cooperation and permanent peace" te verwesenlik ten einde ’n Joodse messiaanse vredesryk en die koms van hulle messias moontlik te maak.

Vir die Jode is die idee van die Messias “...associated with universal salvation of mankind. For the prophets the political restoration of Israel ever remains the pre-condition of Messianism. The Messiah himself is an offspring of David who would set up against the Davidic throne. But this national calling of Israel is not an end in itself. It subserves an all human calling for all peoples and for their united worship and service of God.”

Binne hierdie Joodse messiaanse vredesryk sal die herboude Tempel van Salomo (Sion) ’n kernrol speel. Volgens die boek Esegiël sal die tempel eers herbou word nadat die verstrooide Jode teruggekeer het en die sogenaamde Apokaliptiese oorlog van Israel versus die Gog en die Magog plaasgevind het. [Esegiël 38 en 39.] Die groot meulsteen is die Islam-Moskee, wat tans op die beoogde perseel staan waar die tempel gebou moet word. Volgens ’n gewese MI6-agent, dr. John Coleman, word daar binne die Anglo-Amerikaanse netwerk gepoog: “...to build up the cult of Christian fundamentalism, which will be misused to strengthen the Zionist state of Israel through identifying with the Jews through the myth of God’s Chosen People ”.

Soms word daar na die organigram van die Anglo-Amerikaanse netwerk as die samesweerders van die era van Aquarius [en die “Aquarius Conspirators”] verwys. Cecil J. Rhodes was in 1877, tydens ’n sessie van die Vrymesselaars, daarvan oortuig dat daar slegs een ras is wat aan God se vereistes vir ’n volmaakte ras voldoen, naamlik die Anglo-Saksers. Volgens die Vrymesselaars (in besonder John Ruskin wat toe ’n lid van die Britse geheime diens was), wil God glo hê dat die Britse ras die wêreld moet regeer. Wat Rhodes nie besef het nie, is dat dit ’n Anglo-Joodse idee was en dat die Anglo-Israeliese konsep van die “verlore tien stamme van Israel” misbruik is om hom van Britse superioriteit te oortuig. Lord Lionel Rothschild het aan Rhodes geld voorgeskiet om ’n geheime organisasie, gebaseer op die Beierse Illuminati van Adam Weis- haupt (1776), in die lewe te roep. Die Round Table is toe in 1891 gestig om Pax Britannica [wêreldvrede onder die Britse vlag] te bevorder. Genl. Jan Smuts, wat ook lid van die binnekring van hierdie geheime organisasie was, was ’n selferkende Britse Israeliet. Die “Britse Israeliete” het egter die Jodedom ook as Israeliete beskou en nie as Edomiete nie. Kort voor Rhodes se dood is hy omgepraat om hierdie geheime organisasie se strewe van Pax Britannica na Pax Americana [wêreldvrede onder die Amerikaanse vlag] te wysig. Die verskil tussen hierdie twee heerskappy-vorme is dat Pax Britannica die Britse Blanke ras vooropstel, terwyl Pax Americana (multinasionalismse) alle rasse, ouderdomme en godsdienste, sowel as die geslagte (manlik en vroulik), gelyk stel. Hulle wou hierdie droom teen die begin van die Eeu van die Waterdraer [die jaar 2000] in plek hê—daarom verwys ons na hulle as die New Agers. [Opmerking: Die Joodse Illuminati volg sedert die begin van die twintigste eeu ’n program om rassevermenging te bevorder. Dit is een van hulle hoofdoelstellings om die blankeras deur verbastering te vemietig.]

Die Joodse visie om ’n Joodse messiaanse vredesryk daar te stel, kruip agter die visie van die New Agers weg. Anders as die Sionistiese ideaal maak die visie van die New Agers ook voorsiening vir die koms van ’n messias, maar om die Verenigde Nasies [as die nuwe Israel] vanuit Washington, D.C. [as die nuwe Jerusalem] te regeer. Die Anglo-Joodse Illuminati en die Vrymesselary het in die 18de eeu deur liberalisme (Rosicrucian enlightenment) die Verenigde State van Amerika as ’n mikromodel vir die toekomstige Nuwe Wêreldorde-ideaal totstand gebring. Die Lucifer-ster verskyn een keer vir elke Amerikaanse federale staat op die Amerikaanse vlag. Hy het dus vyftig keer die ereplek op die vlag. Die messiaanse roeping dra daartoe by dat die "Aquarius Conspirators” besig is om die Nuwe Wêreldorde-ideaal ’n werklikheid te maak en die wêreld te veranglo-Amerikaans (federalisering met Engels as hoofstroom- taal binne Pax Americana). Dit is niks minder nie as ’n swart okkultiese teokrasie. Hierdie samesweerders het reeds daarin geslaag om Europa tot ’n groot mate te verengels en te federaliseer (demokratiseer) onder ’n eenmuntstelsel.

Afgesien van die afbreek van Koninklike tradisie en nasionalisme, is ’n linkse kontrakultuur-aanslag veral vanaf die sestigerjare geloods om die res van die ou waardesisteme van die Westerse Beskawing te vernietig en met nuwe waardesisteme te vervang. Sedertdien is die volgende tendense bevorder:

•          langhare by mans,

•          homoseksualisme,

•          vroulike superioriteit (geslagsgelykheid),

•          vrye seks,

•          tegnokrasie (die koms van hi-tech en die tegno-strukture),

•          ouderdomsgelykheid,

•          veelrassigheid (dws rasgelykheid), Anti-Apartheid en rassevermenging,

•          rock-musiek,

•          individualisme,

•          dwelms,

•          anti-oorlog (“peace”),

•          omgewingsbewustheid (“green peace”),

•          sosialisme (kommunisme),

•          internasionalisme en

•          regionalisme (verdeling van die wêreld in tien hoofstreke). Gemeet aan die beskikbare inligting kan gesê word dat die koms van hierdie Joodse messias as ’n opperhoof oor hierdie wêreld volgens die Joodse agenda, naby is. Die feit dat die Jode besig is om die Tempel van Salomo in Jerusalem te herbou is ’n aanduiding hiervan. Die weg word tans vir hierdie Joodse messias voorberei deur die bevordering van Engels as wêreldtaal en die bevordering van linkse totalitarisme sowel as intemasionale sosialisme. Dit is interessant om daarop te let dat die Joodse Rothschild- familie [Rothschild beteken “rooi skild of -vlag”] reeds sedert die Franse Rewolusie ’n leidende rol binne die Joodse Illuminati speel om die Nuwe Wêreldorde te bevorder. Dit blyk dat ons kan verwag dat die Rothschilds ’n agenda volg om ’n messias vir die Jode uit hulle eie familie voor te berei. Hulle beoog waarskynlik om hierdie sogenaamde messias kort voor die oorlog aan die wêreld bekend te stel.

Hierdie Joodse messias word deur sommige Christen-teoloë en interpreteerders van die visioene van Nostradamus as die Antichris voorspel.

Die ortodokse Jode beoog waarskynlik om in die toekoms die Dawidstroon met die Jakobsklip vanaf Brittanje na Jerusalem oor te plaas wanneer die tempel van Salomo voltooi is. Luidens ’n berig van 16 Januarie 1962-uitgawe van die internasionale tydskrif, Look, het David Ben Gurion, toe die premier van Israel, gesê: “With the exception of the USSR as a federated Eurasian state, all other continents will become united in a world alliance, at whose disposal will be an international police force ... In Jerusalem, the United Nations... will be the Supreme Court of mankind, to settle all controversies among the federated continents.” Dit is hulle verwagting dat die wêreld binne die afsienbare toekoms vanuit Jerusalem deur ’n Joodse messias regeer sal word. Of hierdie Jood die wêreld sal regeer bly steeds ’n vraag.

Tog het die Bloubloedhuise in 1946 ’n Europese Raad van Prinse gestig om die aanvanklike doel van die Merovingiese koningshuis te laat herleef, naamlik om ’n messias uit die Merovingiese koningshuis in Jerusalem op die troon te plaas. Lede van hierdie koningshuise is tans ingeweef in die Roomse Kerk en in die politiek van die Europese Gemeenskap. Op die oog af blyk dit asof sommige Bloubloedhuise meelopers is van die Anglo-Joodse Nuwe Wêreldorde. Dit is moontlik dat hierdie bloedlyn ook by die Neo-Nazisme klandistiene netwerk wat vanuit die Roomse Kerk opereer, betrokke kan wees. Die Kathaar Simon Peter Fuller meen in sy publikasie Rising out of chaos—the New Heaven & the New Earth dat Jesus Christus weer in Mei 1989 gebore is. Die Keltiese Christene glo vas dat hulle die waarheid weet. Volgens Fuller is die roeping van die Keltiese Christendom om die “second Atlantean civilisation" daar te stel: God se nuwe Jerusalem.

Dit is tog belangrik om te weet hoe die okkultiese kringe na die toekoms kyk. In verband met die “second Atlantean civilisation” is Edgar Cayce (1877-1945) se voorspeling van kardinale belang.

Cayce het soos baie Christenprofete voorspel dat “die dag van afrekening” op hande is. Hy het in 1934 onder hipnose voorspel dat Wêreldoorlog III by die draai van die nuwe millennium sal begin, en gevolg sal word deur die wederkoms van Christus. Hy het ook voorspel dat daar in daardie tyd ’n verskuiwing in die wêreld se aslyn sal plaasvind, met die volgende gepaardgaande rampe:

1. Oorstroming van baie kusgebiede, as gevolg van ’n kombinasie van die smelt van die ysbedekkings van beide pole en die styging van die waterinhoud van die see met ongeveer 30 voet (9.1 meter) sodat landoppervlakte dienooreenkomstig verminder.

2. Suid-Engeland met Londen as ’n kusdorp sal oorbly.

3. Japan sal onder die see verdwyn.

4. Oorstroming van noord-Europa sal baie gou plaas vind.

5.’n Oop see sal ontstaan waar Groenland vandag is.

6.’n Nuwe land sal naby die ooskus van Noord-Amerika verskyn [Atlantis].

7. Wydverspreide vernietiging in Los Angeles, en San Francisco. Die vernietiging van Manhattan en verdwyning van New York.

8. Omwenteling in albei poolstreke.

9. ’n landbrug tussen Suid-Amerika en die Suidpool (soos dit was volgens die buitengewone ou-Piri Rekaarte).

Cayce verwag dat die “nuwe wêreld” vanuit Duitsland regeer sal word en dat Suid-Afrika die kosmandjie van die wêreld sal word. (Dis interessant dat Siener van Rensburg ook die opkoms van Duitsland as ’n wêreldmag en (blank) Suid-Afrika as sy bondgenoot gesien het).

David Icke meen dat 2013 vir hierdie sogenaamde Bloedblou-Babiloniese broederbond ’n belangrik tydperk kan inlyf. In dié verband val die kollig op die voorspelling van Credo Mutwa, die Zoeloe-sangoma en skrywer van Indaba my children. Credo voorspel in November 1993 [net soos Cacye] dat Europa eendag vanuit Duitsland regeer sal word. Hy meen dat daar na 2012 ’n Islamiet vanuit Iran as die Antichris sal opstaan om die ou koninkryk van die Mohammedane in die Midde-Ooste, Noord-Afrika en Suid-Europa soos ons dit aanhand van die Middeleeuse geskiedenis ken, te herstel. Daarna sal daar ’n jong Duitser (’n tweede Bismarck) as ’n “redder” van die witras [’n messias] opstaan om Europa en Brittanje van ondergang te red. As Credo en Fuller reg is, dan wil dit blyk asof die Von Habsburgfamilie in Duitsland tans besig is om ’n troonopvolger vir ’n toekomstige heilige “Romeinse Ryk” [Verenigde Koninkryk van Europa] groot te maak. Maar net die tyd sal leer.

Vervolg...