Adv PJ Pretorius
In die opvolg van die boek VOLKSVERRAAD, gee adv PJ Pretorius hier in VOLKSVERRAAD... WAAROM? perspektief oor waarom VOLKSVERRAAD geskryf is en verduidelik hy talle georkestreerde gebeure deur geheime magte, onder andere die dood van Diana. Lees ook waarom ons eie volk verraai moes word by Volksverraad... Waarom?
Die boek VOLKSVERRAAD kan gelees by Volksverraad - die boek.
"Wat Diana nooit voor haar dood geweet het nie, was dat twee mans met oorfone in die kelderverdieping van die Amerikaanse Central Intelligence Agency (CIA) se kantoor in Washington gesit en na elke woord van haar geluister het. Hulle het ook elke ander oproep van haar afgeluister."
SKAKELING TUSSEN GEHEIME DIENSTE EN DIE INTERNASIONALE VEILIGHEIDSGEMEENSKAP
Intelligensiedienste maak periodiek met mekaar kontak om bepaalde inligting uit te ruil en kruisbeïnvloeding vind plaas rakende hulle onderskeie verwysingsraamwerke rakende die veiligheidstand van wêreldstreke en die Nuwe Wêreldorde. Die RSA het in 1993/94 die leiding geneem om ’n streeksveiligheidsgemeenskap totstand te bring (Angola, Botswana, Lesotho, Malawi, Namibië, Suid-Afrika, Swaziland, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe). Dit vorm deel van pogings van die Suid-Afrikaanse burokrasie om ’n Suidelike Afrika Veiligheidsgemeenskap daar te stel. ’n Streeksprentjie word tans deur die Suid-Afrikaanse Geheimediens in streeksverband gekoördineer. Suid-Afrika is uit die aard van die saak die lokomotief van die Suidelike Afrika-streek.
Die internasionale veiligheidsgemeenskap maak periodiek met mekaar kontak in ’n poging om mekaar op hoogte te hou aangaande die veiligheidstand van die wêreldpolitiek en -ekonomie
Die Central Intelligence Agency (CIA) praat van “international security”. In dié verband maak die Suid-Afrikaanse Veiligheidsgemeenskap ook kontak met verskeie internasionale veiligheidsnetwerke. Die RSA ruil tydens sulke skakelings inligting rakende Suidelike Afrika met
- Mossad, die Turkse, Irakese en Iranese Intelligensie vir inligting oor die Midde-Ooste;
- die Britse Military Intelligence Department Six (MI6), die Amerikaanse Central Intelligence Agency (CIA), die Kanadese-, Franse- en Duitse intelligensiedienste vir inligting oor Noord-Amerika, Europa en Asië;
- Libië, Egipte, Morokko, Algeriê, Nigerië, Kenia, Kongo en Ethiopië vir inligting oor Afrika.
- Kuba, Peru, Paraguay, Brasilië en Argentenië vir inligting oor Suid-Amerika.
- Sjina, Japan en Australia vir inligting oor Australasië. Sommige intelligensiedienste loods ook gesamentlike geheime operasies waar hulle mekaar se veiligheidsbehoefites oorvleuel. Volksverraad sê dat ’n eertydse premier van die RSA, H.F. Verwoerd, in so ’n intelligensie-operasie vermoor is.
Die dood van prinses Diana moord?
Gerugte doen die rondte dat prinses Diana ook in ’n gesamentIlike operasie van die Britse, Franse, Amerikaanse en Israeliese Intelligensie vermoor is. Haar verhouding met ’n Egiptenaar en lslamiet, Dodi al-Fayed, en haar beweerde swangerskap was die hoofoorsake vir die moord.
Wat Diana nooit voor haar dood geweet het nie, was dat twee mans met oorfone in die kelderverdieping van die Amerikaanse Central Intelligence Agency (CIA) se kantoor in Washington gesit en na elke woord van haar geluister het. Hulle het ook elke ander oproep van haar afgeluister. Soms het hulle met oorfone ingeluister, maar meesal is net stil-stil bandopnames van haar gesprekke gemaak. Gevorderde rekenaartoerusting is dan geaktiveer wanneer sy lede van die koningsgesin of haar mansvriende se name genoem het, sodat die spioene geweet het presies watter dele van die band agterna vir hulle van belang sou wees. Nou staan dit alles in volle besonderhede opgeteken in ’n geheime dossier van 1 056 bladsye wat by die Amerikaanse nasionale sekuriteitsagentskap se hoofkwartier in Maryland gehou word.
Die Amerikaners het Diana op versoek van die Britse veiligheidsdiens, Military Intelligence Department Six (MI6), dopgehou. Buckingham-paleis (die Britse Kroon) wou alles van Diana weet sodat hulle dit teen haar sou kon gebruik indien dit nodig word, sê Richard Tomlinson, ’n voormalige agent van M16. "Elke beweging van haar is gemonitor en ’n dossier oor wat sy gedoen en gesê het, is teruggevoer na die paleis. Hulle het veral belanggestel in Diana se reputasie met mans." In Londen is gevrees dat Diana haar majesteit se regering in die verleentheid kon stel", sê ’n senior bron in die Amerikaanse veiligheidsdiens. "Diana was ’n sekuriteitsrisiko. Sy was die ma van die toekomstige koning. Natuurlik moes MI6 weet wat sy aanvang. En ons (die CIA) moes ook weet." Sy het geen geheime saam met haar na haar graf geneem nie, meen hy. "Sy was lief om oor die telefoon te skinder. Sy was baie onseker van haarself en het maklik die mees intieme besonderhede oor haar liefdesverhoudings verklap wanneer sy by vriende raad gevra het," vertel hy. "Arme Diana het geen idee gehad wat ons alles van haar weet nie."
Dit het aan die lig gekom dat die Israeliese intelligensiediens, MOSSAD, Diana agtervolg en haar bewegings gemonitor het. MOSSAD was ook bekommerd oor die verhouding van Diana en Dodi al-Fayed. Dodi het vir Diana ’n asemrowende diamantring ter waarde van R938,000 by ’n eksklusiewe Franse juwelierswinkel, Alberto Repossi, gekoop. Die ring het die Franse woorde “Dis-moi out” opgegraveer gehad, wat beteken: “Sê ja vir my”. Net ’n paar uur voor die transaksie het ’n opgewonde Dodi aan sy vader, Mohammed al-Fayed, gesê hy is verlief en dat hy en Diana beplan om te trou. Al-Fayed besit Brittanje se bekendste winkel, Harrods, in Londen, Brittanje. Mohammed het vir almal vertel Dodi en Diana het op troue gestaan. ’n Huwelik tussen Dodi en Diana sou beteken dat hierdie Egiptiese familie (Islam) met die Britse koningshuis verbind sou wees.
Toe dit volgens intelligensie-evaluasie blyk dat Diana en Dodi al- Fayed, hul voorneme om in die huwelik te tree wou aankondig, is Buckingham-paleis se vresebewaarheid. Diana se verhouding met Dodi was toe inderdaad vir die Britse koningshuis ’n verleentheid. William, haar oudste seun, wat ’n aanspraakmaker op die Britse troon is, sou indien hy koning word, ook die hoof van die Anglikaanse Kerk word. Diana is na bewering toe deur MI6 in opdrag van Koningin Elizabeth vermoor. Ooggetuies dui daarop dat ’n motorfietsryer wat ’n flits gebruik het om die motorbestuurder te verblind verantwoordelik was vir die ongeluk. Hierdie motorfiets het die Mercedes waarin Diana en Dodi vervoer is, gejaag. Die Mercedes het toe skrams teen die kant van ’n wit Uno gebots. Die motorfietsryer het hom daarna reg in die middel voor die Mercedes geposisioneer en gebruik gemaak van ’n flits wat sterker was as ’n kameraflits. Alles dui daarop dat die bepaalde flits afkomstig was van die Britse weermag. Die bestuurder van die wit Uno het, net soos die motorfietsryer, ná die ongeluk weggery. ’n Drogbeeld is geskep om die bestuurder van die Mercedes die blaam vir die ongeluk te gee. Hy sou glo dronk en bedwelmd gewees het. Wat egter alles gekompliseer het, is toe Mohammed al-Fayed, Dodi se vader, ’n video vrystel wat bewys het dat die bestuurder, kort voor die noodlottige rit, inderdaad nie dronk was nie. Die ondersoek kon nie vorder nie omrede die verkeersvideo wat deur ’n kamera by die tonnel geneem is en wat lig kon werp op die vrae wat ontstaan het, verdwyn het. Die verdwyning van die video blyk die werk van die Franse intelligensiediens te wees.
Die onderwêreld van spioenasie is wêreldwyd goed ingeweef by die Anglo-Amerikaanse netwerk. Binne die Anglo-Amerikaanse netwerk is die Royal Institute for International Affairs tans ’n kardinale rolspeler om hierdie Joodse nuwe wêreldbedeling te bevorder. Die Westerse intelligensiewese en hulle veiligheidsgemeenskap het wêreldwyd noue skakeling met die Royal Institute for International Affairs en word derhalwe uitvoerende arms van die Royal Institute for International Affairs. Hulle is die waghonde van die Anglo-Joodse Illuminati. Die Westerse geheime dienste speel internasionaal ’n kernrol om die Nuwe Wêreldorde te help vestig. Hulle beskou dit as hulle taak om die wêreld ’n veilige plek vir almal te maak. Die wyse waarop staatshoofde (wat ook in die meeste gevalle die hoofde van die geheime dienste is) en veral ministers van buitelandse sake van verskeie state mekaar groet, is ook opvallend. Ons verwys hier na die gebruiklike Vrymesselaargroet—die druk van die duim op die tweede kneukel en die tweede laaste (of die vierde) vinger druk harder as die ander vingers. Enkele voorbeelde hiervan is: Yassir Arafat van die PLO, Tertius Elhers, FW de Klerk, Pik Botha en Nelson Mandela van die RSA, George Bush en Bill Clinton van die VS A, Mikhail Gorbachev en Boris Yeltsin van die Sowjetunie, Helmut Kohl en Gerhard Schroeder van Duitsland, John Major en Tony Blair van Brittanje sowel as Jacques Chirac en Valery Giscard d'Estaing van Frankryk. Dit is duidelik dat die wêreldpolitiek en -ekonomie tot ’n groot mate in die hande van die Vrymesselaars en die Joodse geldmag is. Almal wat in die pad kom om die opkomende Joodse Nuwe Wêreldorde teen te werk, word deur die Joodse Sanhedrin en die Anglo-Amerikaanse netwerk geëlimineer. Die Suid-Afrikaanse Veiligheidsgemeenskap is vandag as gevolg van die volksverraad van bepaalde lede van die Broederbond en die Nasionale Intelligensie ook deel van die Anglo-Amerikaanse netwerk [om Pax Americana te bevorder].
DIE ANGLO-AMERIKAANSE NETWERK SE AANSLAG TEEN DIE RSA
Toe die Nasionale Party in 1948 die Algemene Verkiesing gewen het, het hierdie NP-sege die Anglo-Amerikaanse netwerk (Illuminati) op die verkeerde voet gevang. Die Anglo-Joodse Illuminati het sy beheer oor die Afrikaner Establishment verloor. Die hoofdryfveer agter die Afrikaner en sy nasionalisme was die Afrikaner Broederbond en die Nasionale Party. Afrikanernasionalisme is toe op drie hoekstene gebou naamlik Apartheid, Calvinisme en die Republiekwording.
Volgens Willem de Klerk was die Afrikaner- Calvinis “ ...swaar konserwatief en stram in hul dink en doen; ’n geslote menstipe, wat hulle in isolasie verskans het as ’n verkore groep, min of meer soos Israel van die Ou Testament, met wie hulle hulle vereenselweg.”
Terwyl die wêreldorde ’n paradogma skuif van Pax Britannica (blank en Brits-geörienteerd) na Pax Americana (veelrassig en Anglo-Amerkaans-geörienteerd) gemaak het, het die politieke ontwikkeling in Suid-Afrika van Pax Britannica na ’n as’t ware Nazi- Africana (blank en Afrikaans nasionalisties-geörienteerde bestel) beweeg. Dit was in stryd met die Anglo-Joodse Illuminati se verwagte ontwikkeling van die Pax Americana (multi-nasionalisme of veelrassigheid en Anglo-Amerikaans). Die Anglo-Amerikaanse netwerk (Illuminati) het aanvanklik met versetpolitiek gepoog om die Afrikaner tot oorgawe te dwing.
Gedurende 1960 konsolideer die kern van die Joodse Illuminati [Rothschild, Rockefeller en Oppenheimer] hulle planne vir die verwesenliking van die Eenwêreldregering—New Age gedurende die nuwe millennium. In soverre dit Suid-Afrika betref, het die Anglo-Joodse Illuminati sy strategie ingrypend gewysig, Harry Oppenheimer het die Suid-Afrikaanse Stigting begin om toe te sien dat verligte Afrikaners meewerk om die Afrikanernasionalisme te penetreer en tradisionele Afrikaners te liberaliseer en te verengels. ’n Afgetrede Pretoriase sakeman, Isak Strydom, het ons meegedeel dat baie Afrikaners wat in sy tyd by die SA Stigting betrokke was, nie daarvan bewus was dat die Oppenheimers die krag agter die stigting was nie. Met die hulp van vreemde intelligensiedienste en in besonder die Amerikaanse Cenral Intelligence Agency (CIA) en die Britse Military Intelligence Department Six (MI6) het die Anglo-Joodse Illuminati die Suid- Afrikaanse regering op die piek van Afrikanernasionalisme gepenetreer.
John Vorster was ’n geheime agent van die Amerikaanse CIA en Britse MI6. Al die anti-Apartheid kragte het meegewerk om Vorster as ’n moontlike opvolger vir Hendrik Verwoerd te bevorder. ’n Intelligensie-sluipmoord is op Verwoerd uitgevoer om die anker uit Afrikanernasionalisme, AB en die NP te ruk. Ná die moord op Verwoerd in 1966 word Vorster ('n Vrymesselaar en geheime agent) as die premier verkies en ingehuldig.
Vorster se aanstelling as premier was een van die Anglo-Joodse Illuminati se belangrikste suksesse in die RSA. Sedertdien het die Anglo-Joodse Illuminati Afrikanernasionalisme stelselmatig gekaap en beheer oorgeneem om ’n nie-rassige Suid-Afrika daar te stel. ’n Bloudruk is deur die CIA aan Vorster verskaf om Suid-Afrika weg van verkrampte Afrikanerskap na gematigde Afrikanerskap te lei. Dit het die ontbinding van die Afrikaner Orde (verkramptes), tweespalt in die NP, die stigting van die Herstigte Nasionale Party (HNP) en die uitskop van HNP’s uit die Afrikaner Broederbond tot gevolg. Ingevolge die vermelde bloudruk is die Buro vir Staatsveiligheid (BOSS) op 1 Mei 1969 gestig. BOSS het ook ’n belangrik medium vir die Anglo-Amerikaanse netwerk geword om onderhandelingspolitiek in die RSA te bevorder wat tot ’n groot mate die oorgawe van Rhodesië en Suidwes- Afrika tot gevolg sou hê. Gedurende 1972 slaag die Vrymesselaars daarin om verskeie lede van die AB te werf om ook Vrymesselaars te word. Die Verligte Aksie (oftewel die Binnekring) het in 1973 as ’n CIA front uit die inisiatiewe van die SA Stigting (Harry Oppenheimer en Anglo American Corporation) totstand gekom om in die geheim die beheer van die Afrikaner Broederbond en die NP oor te neem. In 1974 slaag die Verligte Aksie om die leierskap van die AB oor te neem.
Die Ekonoom, Robert Smit, word gedurende 1977 in Springs deur die CIA vermoor om dr. Nico Diedericks se eer te beskerm. Hierdie feit word deur ’n ondersoek van dr. Bushie Engelbrecht in 1997 bevestig. Tog blyk dit dat daar ook ’n Harry Oppenheimer-faktor by hierdie moord aanwesig was. Smit wou ontwikkelingskapitaal na Suid-Afrika toe bring. Dit was duidelik dat die Joodse Illuminati alle vername ontwikkeling in Afrika wou stop en dit moes ook Suidelike Afrika se lot wees. Dit is duidelik dat die Joodse Illuminati Afrika in die Eeu van Aquarius wou bêre. Gevolglik moes Smit geëlimineer word. As gevolg van ’n inligtingsleemte is dit tot dusver nie mooi duidelik waarom Afrika en spesifiek Suid-Afrika vir die Jodedom so belangrik is nie...
PW Botha word in 1978 onskuldig deur die Verligte Aksie (SA Stigting) geabsobeer. In mondstuk van die Council on Foreign Relations, Foreign Affairs [South Africa: Strategy for Change. Vol. 59. No.2. pp.334-335] som dr. Chester Crocker die situasie as volg op: “Since taking office in 1978, Botha and his coalition have been carrying out the equivalent in Afrikaner nationalist terms of a drawnout coup d'etat. The recipe for this coup has several ingredients of which the first is to build a solid coalition of like-minded modernizers and personal political allies. The coalition emerged gradually, and was formalized with the August 1980 Cabinet reshuffle, probably the most revealing shake-up in a generation. Key allies include: Alwyn Schlebusch (Orange Free State NP leader who assured Botha his premiership, former Justice Minister and then Vice State President and Chairman of the President's Council); Chris Heunis (Cape Province NP leader, later assigned the sensitive portfolio of Internal and Constitutional Affairs); S. P. (“Fanie ”) Botha (NP parliamentary leader, major Transvaal party figure and overseer of the Wiehahn and Riekert Commission exercises on labor and manpower issues); Kobie Coetzee (former Deputy Defence Minister, later Justice Minister); R.F. Botha (Foreign Affairs and widely popular advocate ofreform); and Piet Koornhof (Minister of Co-operation and Development—i. e., black affairs—and the best-known modernizer in the field of racial policy), Moreover, Botha is now able to bring politically reliable and compatible people into pivotal Cabinet slots and the President's Council even when they lack a strong party base. Prime examples are Magnus Malan (former armed forces chief of staff and later Defence Minister) and Gerrit Viljoen (former Broederbond head, university rector and Namibia administrator, later National Education Minister and the leading intellectual in the Cabinet). Somewhat apart from the core of political power are the economic policy technocrata headed by Owen Horwood (Natal NP leader and Finance Minister), backed by key advisers Gerhard de Kock, Simon Brand and Joop de Loor. The coalition-building process has also entailed isolating or neutralizing potential leadership threats (Andries Treurnicht and Connie Mulder, Botha's main rival for the premiership in 1978); and dispensing as gracefully as possible with such embarrassing obstacles to reform and domestic harmony as former Justice Minister Jimmy Kruger and former Community Development Minister Marais Steyn.”
PW Botha is gebruik om verligte Afrikanerskap in te lei. Die Rockefeller Foundation se voorskrifte, onder leiding van Samuel Huntington dien om Apartheid stelselmatig af te breek, terwyl strukture in plek geplaas is om te verseker dat politieke oorgawe aan ’n swart meerderheidsregering ongesteurd voortgesit word. Dit sou lei tot die daarstel van die sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad. Die PW Botha-era is gekenmerk deur die totale aanslag en—strategie benadering en die derdemagfaktor [om die opposisie van die regering te elimineer of te neutraliseer]. Dit sluit onder meer die stigting van die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsbank [om die Blank-beheerde Suid-Afrikaanse ekonomie deur middel van buitelandse beleggings te verander] en die Konserwatiewe Party (KP) in. Die Nasionale Intelligensiediens (NI) het egter steeds sy skepper, die Amerikaanse CIA, en sy voorganger, BOSS, se agenda van onderhandelingspolitiek in die geheim nagevolg en derhalwe kovert betrokke geraak by die oorgaweproses van die RSA. NI het die leidende rol binne die veiligheidsgemeenskap by Militêre Inligting (Direktoraat Koverte Inligting) “gesteel” toe FW de Klerk in Augustus 1989 sy staatsgreep op die bewind van PW Botha uitgevoer het. Dit sou lei tot FW de Klerk se oorgawe van die RSA.
Vervolg...