Adv PJ Pretorius
In die opvolg van die boek VOLKSVERRAAD, gee adv PJ Pretorius hier in VOLKSVERRAAD... WAAROM? perspektief oor waarom VOLKSVERRAAD geskryf is en verduidelik hy talle georkestreerde gebeure deur geheime magte, onder andere die dood van Diana. Lees ook waarom ons eie volk verraai moes word by Volksverraad... Waarom?
Die boek VOLKSVERRAAD kan gelees by Volksverraad - die boek
VOLKSBEDREIGING:
WORD WAKKER MY VOLK, DIE TYD RAAK KORT!
"Ons is by een van die grootste en felste oorloë ingetrek, waarvan ons nie eens die reëls verstaan nie: 'n geestelike oorlog wat van die vroegste eeue reeds tussen die magte van die Lig en die Duisternis aan die gang is. ...Die waarheid is dat ons slawe van 'n stelsel van vrede en stabiliteit geword het wat tronke van ons verstand maak. In die stelsel is die koningskap van Satan weggesteek om ons te beheer en te verander in willose robotmasjiene in 'n geslaglose en goddelose werklikheid."
NI het sy magsposisie in die geheim van Militêre Inligting 'gesteel'. Die Kommuniste was in die PW Botha-era immers buitekant die politieke orde-stelsel. NI het die kaarte verhang deurdat hy die Kommunis (Antichris) deel van die politieke arena gemaak het. Die tradisionele vyand was nou binne die orde-stelsel toegelaat. Suid-Afrika word toe 'n Pax Americana-kolonie. Die tradisionele vyand word die landsleiers. Die bestaande orde-stelsel het een van wanorde geword. Byna al die strukture wat die blankes tydens die Apartheidsera daargestel het, is vinnig besig om in duie te stort. Paaie versleg, die rand verloor koopkrag, poskantore word gesluit, onderwysstandaarde word verlaag, munisipaliteite speel bankrot, gewapende roof en moorde op boere is 'n algemene verskynsel, staatsfondse word wanbestuur, korrupsie is aan die orde van die dag, besture van skoolrade, koöperasies en maatskappye is besig om ineen te stort.
Die Super-Afrikaner met sy formaliteite is besig om te verdwyn.
Die 'New-Age'-kultus het die informele sektor 'n algemene verskynsel gemaak. Binne hierdie sektor het groot kriminele sindikate die afgelope jare ontstaan wat wêreldwye kriminele netwerke vestig vir handel in onder andere pornografie, dwelms, seksprodukte en diamante. Hierdie netwerke maak ons wet en orde-stelsel kragteloos. Alles is nie alleen besig om na Afrika-standaarde te verlaag nie maar die land is ook besig om op 'n totale anargie af te stuur. Die vraag is, wie se skuld is dit dat ons in hierdie ellende verkeer? Daar is uiteenlopende menings hieroor, maar ek sê dat ons deur leiers soos Vorster en De Klerk mislei is.Waarheen is ons oppad? Hierdie meelopers neem ons is nader aan 'n werklikheid wat tot onlangs toe aan ons as "Future Shock" deur die Amerikaanse sosioloog, Alvin Toffler, voorgehou is. Die 'hippie'-kultus met dwelms, langhare, 'poprock', vrye seks, anti-'war' en 'peace'-krete, is in die sestigerjare deur die Rockefeller-Oppenheimer-Rotchschild-konneksie aangewend om as 'n "toekomsskok" te dien. Dit is wat die 'New Age' vir ons inhou – wat lank gelede reeds vir die nuwe millenium geskeduleer was. Uit hierdie 'hippie'-kultus is 'n nuwe golf gebore waaruit die 'hi-tech'-gemeenskap met sy Bille Gates besig is om te ontwikkel. Hierdie gemeenskap openbaar 'n karakterlose, klaslose, geslagslose en raslose werklikheid van een wêreldregering, waarbinne die muti-nasionale ondernemings (MNO) mekaar die styd aansê. Mense kry dieselfde status as diere. Daar bestaan ook geen respek vir die ware God en sy Skepping nie. In Suid-Afrika, soos die blankes van baie ander lande, is ons deur vooraanstaandes mislei tot 'n werklikheid van leuens; na 'n drogbeeld van 'n valse Israel om die God van die Wêreld te dien. Binne hierdie drogwêreld word ons stelselmatig aan die rekenaar gekoppel sonder dat ons dit altyd besef. Ons is aan sataniese kragte oorgegee wat ons nie eers verstaan nie. Rassevermenging, moord, diefstal, bedrog, omkopery, meineed, owerspel, sodomie en godslastering wat vir God alles gruwelik is, is aan die orde van die dag. Ons is nou in beginsel blootgestel om deur demoniese magte, wat ons nie eens begryp nie, beset te word. In die geestesdimensie is ons oorgegee aan dienaars van die magte van die Duisternis en derhalwe ingetrek binne die die teëlaarde van die magte van die Duisternis. Ons woon nou in die grondgebied waar die magte van die Duisternis beleër word om teen die Lig oorlog te maak.
Die waarheid is dat ons slawe van 'n stelsel van vrede en stabiliteit geword het wat tronke van ons verstand maak. In die stelsel is die koningskap van Satan weggesteek om ons te beheer en te verander in willose robotmasjiene in 'n geslaglose en goddelose werklikheid. Dit blokkeer ons van die Weg van Waarheid en maak ons deelagtig aan die weg van die leuen wat in werklikheid 'n drogbeeld-illusie van valse vrede en stabiliteit is. Hierdie valse versekering verblind ons vir die waarheid en maak ons deelagtig aan hierdie wêreld.
Ons kan nie hierdie slawerny en gevangeniskap sien of aanraak nie. Die implikasie van die gevangeniskap is vir ons almal die ewige dood en die hel. Binne hierdie 'New Age'-wêreld is die Afrikaner niks. Hy is nou magteloos en voor 'n keuse:
- Gaan hy voort om mee te loop binne die politiek en die oorgaweproses in die valse stroom van Afrikaner-eenwording? Dit bly in die nuwe bedeling ongrondwetlik om blanke-politiek te bedryf. Derhalwe sal diegene wat hierdie keuse maak, moet toegee dat persone van alle kleure en rasse Afrikaners kan wees. Aanvaarding van hierdie stroom van die 'New Age' sal die Afrikaner in so 'n mate verswak dat hy onder die Kommunisme sal verdwyn. Die ANC implimenteer die Freedom Charter, hulle handves vir swart mense se sogenaamde regte waarin daar vir die blanke geen plek is nie, so stil-stil dat die Afrikaner dit nie eers besef nie.
- OF: Gaan die Afrikaner uit die chaos wegbreek en die wapen vanweë godsdienstige oorweging (om nie met ander rasse te vermeng nie) optel om sy laaste vryheidstryd te veg? Die waarheid "...sal hulle vrymaak" Joh 8:32 – van die weg van die leuen. Jeusus Christus is die Weg van die Waarheid. Hy is die Lig van die wêreld en dié wat Hom volg is die kinders van die Lig. Om Hom te volg moet ons in sy Woord bly en dan sal ons die Weg van die Waarheid vind. Net Jesus kan ons van hierdie Sataniese binding en gevangenenskap van die verstand bevry. Ons moet ons verstand oopmaak sodat ons hart vir die Woord versag kan word. Solank ons verstand deur Satan beheer word, beheer hy ook ons harte en monde.
As u hierdie boek gelees het, is die kans goed dat u reeds skepties teenoor hierdie stelsel van valse vrede staan en dat u gereed is om te ontwaak as 'n soldaat in God se Leër. U is gereed om uit hierdie drogbeeld van valsheid weg te breek en uself deur die Weg van die Waarheid te bevry. Jesus Christus is die lig van die lewe. Versag u hart vir Christus as u Messias; maak u hart 'n staanplek vir die Woord van God. Net Christus kan ons met vuur doop. As ons die Lig in ons harte ontvang, is die Koninkryk van God in ons. Slegs dan is ons volkome 'n kind van die Lig en deelagtig aan God se leër.
Ons is by een van die grootste en felste oorloë ingetrek, waarvan ons nie eens die reëls verstaan nie: 'n geestelike oorlog wat van die vroegste eeue reeds tussen die magte van die Lig en die Duisternis aan die gang is. In hierdie geestelike stryd is daar drie sleutelpunte naamlik die verstand, die hart en die mond. Die mag wat dit beheer, beheer die siel van 'n persoon.
God se Israel is die kinders van die Lig – die leër van God en hulle voer die goeie stryd. Hierdie ligpunte in Suid-Afrika moet saamkom om een groot lig in een nuwe liggaam te vorm sodat daar net plek is vir een volk, een God, een taal en een land. Hierdie waarheid is opgesluit by God Self. Hy het vroeg in die twintigste eeu deur die mond van sy profeet oom Niklaas van Rensburg gepraat. Daarom berus ons ons werke op God se wil.
In Volkshoop, my boek wat hierna volg, is die beywering van 'n toekomstige Boereryk duidelik. 'n Boereryk wat 'n groot gedeelte van Afrika sal insluit. In Volkshoop word ook talle gebeure wat gaan plaasvind uitgelig. Ons weet nie wat die datums van elke gebeure sal wees nie, slegs God weet dit, maar Hy het vir ons die tekens gegee sodat ons onsself kan voorberei vir die dinge wat ons weet gaan gebeur, wanneer ookal. Berei uself dan voor, in die gees en in u elke dagse bestaan. Staan op my volk, die tyd raak kort!
EINDE VAN DIE BOEK VOLKSVERRAAD... WAAROM.
(Ons plaas volgende die boek Volkshoop per hoofstuk)