2e GROOT TREK (5)

...EN DIE TERUGTREK VAN DIE GROOT TREK

AHM Victor

Lees reeks by ...en die terugtrek van die Groot Trek

DIE SOSIO-EKONOMIESE POGING

In die naam van "samewerking"...

" Die strydrosse wat die ou NP gedra het, het in die stof gebyt ten gunste van hierdie liberaliste. In hierdie klimaat het van ons voorste sakemanne slagoffers geword van die kompromie, en weldra het 'n aandeel-uitruilery begin. Rembrandt het bv in hierdie proses 'n vennoot onder die Rockefellers gevind; Federale Volksbelegging 'n vennoot onder die Oppenheimers; Sanlam by Schlesinger, ens... Aangesien hierdie vennote by uitnemendheid uit die geledere van die internasionale Sionistiesegeldmagte afkomstig is, deurtrapte sakemanne is wat hulle oor eeue heen vir geslagte reeds verbind het tot die internasionale wêreldstaat van die Antichris en slegs veragting koester vir enige volk wat sy identiteit binne die raamwerk van Christelik-nasionalisme of Nasionaal-sosialisme probeer handhaaf, sakemanne wat agter elke wêreldoorlog gesit het spesifiek met die doel om sulke volke uit te wis, en nie nagelaat het om ook die Boerevolk te probeer uitwis met die Eerste en Tweede Vryheidsoorloë nie, sou noodwendig hulle materiële belange in die vennootskap deeglik verskans."

Ná die depressie van die vroeë dertigerjare en uit nood daartoe gedryf, het die verarmde Afrikaner besef dat hy homself sal moet red. Oral vind ons dan die spore van Landbou-koöperasietjies wat ontstaan en spoedig verdwyn het – enersyds vanweë gebrek aan sake-ervaring van sy stigters, andersyds bloot omdat die boer 'n onverwaterde kapitalis is en dus nie deel kon word van die sosialistiese inslag van die stelsel nie. Die oogmerk met hierdie stigtings was om die uitbuiting deur die volksvreemde agente in 'n onontwikkelde ekonomie die hoof te bied.

Veel vordering kon egter nie gemaak word nie en koöperasietjies het een na die ander gekom en verdwyn. Baie aandeelhouers het op hierdie wyse geld verloor en dit het 'n natuurlike wantroue wat in onkunde gesetel het, versterk.

Eers met die aanname van die Bemarkingswet van 1937 wat koöperasies op die boer afgedwing het, hom letterlik verplig het om langs een kanaal te bemark, het daar stabiliteit ingetree. Sonder gemelde wet sou geen van ons latere groot koöperasies op hulle grootheid kon roem nie. Hulle bestaan het weinig te doen met 'n spontane koöperatiewe uitlewing.

Voorgaande is moontlik meer van akademiese belang as wat dit 'n primêre rol in die gebeure ná die Eerste Ekonomiese Volkskongres van 1939 sou speel. Byna gelyktydig met hierdie kongres breek die Tweede Wêreldoorlog uit. Dit was 'n groot knou vir die Afrikanersakeman. Weldra sou die instandhouding van Suid-Afrika se verdedigingsmagte en ook dié van "moeder-Engeland" meebring dat noodsaaklike lewensmiddele soos botter, suiker, kaas, en vele meer gerantsoeneer word op 'n kwotabasis, geskoei op die omset van besighede wat reeds bestaan het in die bepaalde kommoditeite. 'n Onsimpatieke VP-regering was aan bewind, en die nuutgestigte sake, hoofsaaklik hiérvan die Afrikaner, kon nie kwotas bekom nie. Baie van hulle moes dus maar deure sluit aangesien die klant deur die kwotahouers gedwing was om te besluit hoe en waar hy moet koop. Diskriminasie en viktimisasie was aan die orde van die dag en uit die aard van omstandighede was die lydende party die Afrikanersakeman.

Dit was hier waar die Afrikaanse Handeslinstituut tot stigting gekom het en sakekamers landwyd op die been gebring is. Die Instituut sou voortaan die rol vervul van voorligter aan die beginner en kleinsakeman; sou pleitbesorger word vir sy kwotalose ledesake.

Met Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog, die totstandkoming van die Ossewa-Brandwag, die kulturele verdieping en besieling wat van sy kultuurliggame uitgegaan het, het die Afrikanerpatriotisme ongekende momentum bereik in sy verset teen die regering se deelname aan die oorlog. Hierdie patriotisme het op sy beurt neerslag gevind in die stigting van Sakekamer op Sakekamer oor die lengte en breedte van die land. Die Sakekamer, Kultuurvereniging en later ook die Rapportryerklubs het saamgeskakel in plaaslike skakelkomitees, en magtige faktore geword in die feit dat die Afrikaner vir die eerste keer sedert Unie-wording uit eie krag by die stembus in 1948 gekenmerk is deur 'n titaniese stryd om erkenning van die nuweling-sakeman. Skrywer was getuie hoe 'n handjievol besielde Afrikaners maand vir maand die hand diep in die sak moes steek om die koste verbonde aan die druk en verspreiding van die "Volkshandel", amptelike spreekbuis van die Afrikaanse Handelsinstituut, te delg. Ook van hoe die bestaande Afrikaanse sakeman telkemale sou wegskram daarvan om in hierdie lyfblad te adverteer uit vrees vir viktimisasie vanuit regeringsoord, wat die septer geswaai het oor kwotasies.

Daar was talle dosente in ekonomie aan inrigtings wat egter nie gehuiwer het om "Volkshandel" bo "Commercial Opinion", lyfblad van die Association of Chambers of Commerce, by ons studente aan te beveel nie. Hierdie manne was kampvegters wat nie bereid was om die beginsel te versaak ter wille van hulle brood nie.

Langs hierdie weg van stryd en opofferinge het die Afrikaner se aandeel in die handel van nagenoeg 5 persent in 1939, tot nagenoeg 25 persent teen 1960 aangegroei. Die Afrikaner was oppad om sy regmatige aandeel in sy land se ekonomie te verwerf. Sou hy daarin slaag? Onthou, daar was nog die sekondêre sektor, die mynbou en die finansiële sektor.

Langs hierdie pad het 'n aantal bakens tot stand gekom: Sanlam, Volkskas, Federale Volksbeleggings, Bonuskor, Saambou, Trust Bank, dit alles op die terrein van finasiering en mynbou.  Veka en Rembrandt het weer op die terrein van die sekondêre nywerheid ontstaan.

Tot en met 1960 is onderling tussen Afrikaners sterk klem gelê op die sentiment en al die gemelde instansies het geen geleentheid verby laat gaan sonder hierdie sentiment met die oog op aandeelwerwing en ondersteuning om eie belang te bevorder nie. Dit was dan ook in hierdie omstandighede dat niemand in die hoër kultuurkringe geduld is as hy nie 'n Volkskas-tjekboekhouer en aktiewe ondersteuner van die Afrikanersaak en –instellings was nie. Niemand wat erkenning in die sosiale lewe nagestrewe het, het by 'n volksvreemde besigheid ingestap of dit gewaag om by 'n Indiërwinkel helder oordag besigheid te doen nie. Onthou u nog die emosionele Indiër-boikotbeweging?

Ons het ons sakeleiers hoog aangeslaan en hulle vertrou.  Praat van opwindende tye! Die jare tussen 1938 en 1960 was opwindende tye. Om deel van die Afrikaner se herrysenis, en die gepaardgaande kultuurstuwing te kon wees, was onbeskryflik opwindend.

Maar teen die einde van die vyftigerjare het die monster van die praktiese politiekvoering binne die raamwerk van die veragtelike Anglo-Joodse, sogenaamde demokrasie, ("vrye kapitalistiese" stelsel) geleidelik weer sy wurggreep op die land en sy politieke leiers begin versterk. Die internasionale geldmagte het steeds 'n wurggreep uitgeoefen en sou steeds bepalend wees in die rol van politici. "Samewerking" het die politieke toneel begin oorheers. Dit was ook nie lank nie of ons moes binne eie kultuurgeledere telkemale die teregwysing hoor: Moenie te hard handhaaf nie. Ons wil hulle stemme hê!

Talle oud-Sappe en tradisionele vyande van die Afrikanerkern het by die een geleentheid na die ander, onder beskerming van die NP met 'n groot basuingeskal na die NP oorgestap; word dan by die volgende nominasieverkiesings kandidate en uiteindelik inderdaad kandidate by die daaropvolgende verkiesing. Dit is 'n onbetwisbare feit dat verreweg die meerderheid van later se NP-LV's twintig jaar tevore onder die tradisionele vyande van die Afrikaner getel het. Die strydrosse wat die ou NP gedra het, het in die stof gebyt ten gunste van hierdie liberaliste.

In hierdie klimaat het van ons voorste sakemanne slagoffersgeword van die kompromie, en weldra het 'n aandeel-uitruilery begin. Rembrandt het bv in hierdie proses 'n vennoot onder die Rockefellers gevind; Federale Volksbelegging 'n vennoot onder die Oppenheimers; Sanlam by Schlesinger, ens.

Aangesien hierdie vennote by uitnemendheid uit die geledere van die internasionale Sionistiesegeldmagte afkomstig is, deurtrapte sakemanne is wat hulle oor eeue heen vir geslagte reeds verbind het tot die internasionale wêreldstaat van die Antichris en slegs veragting koester vir enige volk wat sy identiteit binne die raamwerk van Christelik-nasionalisme of Nasionaal-sosialisme probeer handhaaf, wat agter elke wêreldoorlog gesit het spesifiek met die doel om sulke volke uit te wis, en nie nagelaat het om ook die Boerevolk te probeer uitwis met die Eerste en Tweede Vryheidsoorloë nie, sou noodwendig hulle materiële belange in die vennootskap deeglik verskans. Terselfdertyd het hul nie nagelaat om seker te maak dat hulle oogmerke op staatkundige terrein deur hulle vennote bevorder sou word nie. Sulke "vertrouelinge" uit die hiërargie van die Afrikaner se sakelewe sou dus hulle stempel op die beroepspolitici, hul manipulasies en toutrekkery afdruk. Dit sou die man in die straat breinspoel tot hulle vennote se liberale denke.

  1. Hierdie sakeleiers, "vertrouelinge" van die Afrikaner, het van openbare verhoog na verhoog die boodskap van hierdie trawante van die Antichris gedra met die klem op "veranderings, vernuwing, veranderde omstandighede",
  2. 'n deurslaggewende rol begin speel om vir beroepspolitici die weg te berei na 'n "opwindende" beleid van paaiery wat die oorname van die ou Sap-beleid en later die Progbeleid deur die NP bewerkstellig het sonder dat die Afrikanerkieser dit sou opmerk;
  3. die volk onterf het en 'n "nuwe nasie" met 'n onchristelike regering trots tot beskikking van die nasate van die Voortrekkers gestel. Die rol van die Broederbond om voorgaande vir die beroepspolitici die ideale klimaat te skep, is ook hier duidelik waarneembaar.

Ek was getuie en morele slagoffer van die "samewerking"-kreet van die NP; het met hartseer eens troue bouers aan die sosio-ekonomiese ideale van die Afrikaner weer sien motorbeurte maak om hulle maandelikse of weeklikse negosieware soos voorheen by die Indiërs in Krugersdorp te gaan koop - toe nog te trots om by die plaaslike Indiërs gesien te word. Ek het stoere Afrikaners in toenemende mate pienk en blou tjekboeke sien dra, moes selfs aanhoor hoe 'n minister van Finansies in 1961 die prysoorlog met die kettingwinkelstormloop en volgehoue prysoorloë daarna, verwelkom as sou dit inflasiebekampend wees, sonder om hoegenaamd 'n oog te knip oor die kleinman in die sakelewe, hoofsaaklik die Afrikaner, wat uitgedruk word. Ek moes dit self ontgeld in die daaropvolgende instelling van 'n kredietplafon in naam van inflasiebekamping, terwyl die volksvreemde kapitalis geen bankkrediet nodig gehad het en dus uit die verleentheid van die Afrikanersakeman kon munt slaan. Dit was 'n sarsie offers wat gebring moes word in die naam van "samewerking" met die oog op "politieke stabiliteit".

Vervolg...