KULTUURDAGBOEK 13 FEBRUARIE

Die eerste trein in die Kaapkolonie loop in 1862 op die 34 km-lange spoorlyn van Kaapstad tot by Eersterivier. Die spoorlyn sou in 1862 tot by Wellington in die Wes-Kaapse Wynroete strek.