KULTUURDAGBOEK 15 FEBRUARIE DrukDie uitleg van die eerste dorp in Natal word in 1839 goedgekeur. Voorheen Stinkhoutrand, word dit ter ere van die Voortrekkers Pieter Retief en Gerrit Maritz, Pietermaritzburg hernoem. Dit is die derde Voortrekkerdorp in Suid-Afrika.