Die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) waarvan die hoofkampus in Pretoria gesetel is, word amptelik in 1918 geopen.
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se voorloper, die Stellenbosse Gymnasium, word in 1866 gestig.
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) onderneem sy eerste vlug tussen Kaapstad en Durban in 1925.