KULTUUR- DAGBOEK 14 MAART

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. 1984: Die Koeberg-kernkragsentrale, die enigste in Afrika, word in gebruik geneem.

2. 1895: Die Hollandse Mannekoor word in Pretoria gestig. Hierdie koor het ontwikkel uit De Hollandsche Club, wat op 25 April sy naam na De Hollandsch Mannekoor, verander het met die doel om die Hollandse taal deur sang te bevorder en daardeur gesellige verkeer van alle Hollanders in Pretoria te bewerkstellig.

3. 1922: Die Randse staking word beëindig. Lees dié rampspoedige gebeurtenis by 14 MAART 1922: RANDSE STAKING FINAAL BEËINDIG