KULTUUR- DAGBOEK 24 APRIL

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. Blankes vestig hulle nou vir die eerste maal permanent in Suid-Afrika toe Jan van Riebeeck en sy hele geselskap hul skip, die Drommedaris, finaal verlaat en as woning verruil vir 'n tuiste aan land in 1652.

2. Prins Willem van Oranje word op hierdie dag in 1533 gebore.