30 MAART VERKIESING

Op 30 Maart 1966 behaal die Nasionale Party onder dr H.F. Verwoerd, toe nog die suiwer Nasionale Party sonder suksesvolle inmenging en verraad van die Broederbond, die grootste verkiesingsoorwinning sedert 1948.

Vyf maande en 6 dae later word dr Verwoerd vermoor en dis die begin van Suid-Afrika se ondergang. John Vorster wat reeds deur die Geldmag in plek gestel is, word Eerste Minister en die pad van leuens, verraad en moord lei tot die weggee van Suid-Afrika aan 'n korrupte, onvermoĆ«nde swart regime.  Hiervoor sal F.W.de Klerk, Pikswart Botha, Roelfbokgal Meyer en hulle hele bende nooit vergeet word nie. 

De Klerk en Pik hoef nie meer die beplande openbare teregstelling te kry en waar hulle nou is boet hulle elke oomblik bitter duur vir wie hulle was en gedoen het maar daar is andere soos Meyer en Kie wat moet bid vir genade indien dit nog moontlik is...