KULTUUR- DAGBOEK 2 JUNIE

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. 1670:  Vincent Pieter Hackius volg goewerneur Jakob Bronkhorst in die amp van goewerneur van die Kaap de Goede Hoop op.

2. 1887: Delagoabaai se spoorlyn word begin bou. Lees hieroor in hoofartikel.

3. 1967: Die FAK se Taalkomitee word gestig. Lees meer daaroor in hoofartikel.