Lees volledig by Kultuurdagboek
1. 1865: Die Tweede Basoetoe-oorlog begin in die OVS.
2. 1902: Dankseggingsdienste word in die Kaapkolonie aan die einde van die Tweede Vryheidsoorlog gehou.
3. 1934: Volkskas, 'n koƶperatiewe Afrikanerbank, word met 'n aanvangskapitaal van R1 026 geopen. Lees daaroor in hoofartikel.
4. 1940: 'n Afrikanereenheidskomitee word gestig. Lees meer in hoofartikel hieroor.