NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Het u al opgemerk dat gelukkige mense 'n vreugde vir klein en eenvoudige dingetjies openbaar? En dat daar by hulle gewoonlik geen dwase begeertes bestaan nie? Ook dat hulle met hul goeie sin vir humor nooit 'n drang na selfverheerliking toon nie? Humor dra mense deur die lewe en sorg ook dat hulle nie ten gronde gaan van pyn en lyding nie.

WAT VAN RAS? (1)

               Dr Willem Jordaan

There is a kingdom which does not yet exist, but can be realized through our actions

                                                                                                                                Kant

In die twintigste eeu is daarin geslaag om ras as onderwerp feitlik verbode te verklaar. Dit was te wyte aan die Joodse invloed en Blanke Joodse proseliete.

Vandag in die een en twintigste eeu kan oor pornografie en aborsie gepraat word, maar nie oor ras nie. Liberaliste glo en verkondig dat ras nie bestaan nie, of dan dat die verskille kunsmatig is en in elk geval betekenisloos is en slegs deur rassiste opgedis word om rassehaat aan te wakker.

Wel, hierdie siening van die liberalis is ver van die waarheid verwyder. Word dit egter gehandhaaf sal die Blanke nie in staat wees om homself te handhaaf nie.

Ironies genoeg het die Swartes ‘n swart rassebewustheid en daarby word dit aggressief aangewakker. Hoe beteuterd is die reaksie en verskonings van Blanke leiers nie vandag as hulle oor ras gekonfronteer word nie. Dit was nie so in die verlede nie. In 1858 sê senator Stephen Douglas van die VSA die volgende:

I believe this government was made on the white basis. I believe it was made by white men for the benefit of white men and their porsterity forever.

Terwyl Swartes maklik oortuig word om te mobiliseer op grond van ras, is Blankes huiwerig. So ontken Blankes hulle eie identiteit – bewys daarvan dat links-liberale propaganda grootliks geslaag het. ‘n Skuldgevoel het boonop by talle Blankes ontstaan wat sake vererger. Dit deur onkunde, argeloosheid en ontkenning. Intussen word Swartes al meer radikaal.

Te midde van hierdie toestand is die bewyse daar in oorvloed dat rasse verskil. Ras is ‘n feitelike realiteit van die natuur. Studies deur Arthur Jensen, William Schockley, Philipe Rushton, Richard Lynn en andere het ten oorvloed bewys dat rasse verskil en dat dit niks met die omgewing of verbeelding te doene het nie.

In 1981 het Arthur Jensen die volgende bevind:

Different races have evolved in somewhat different ways, making for many differences among them. A few of the many physical characteristics found to display genetic variations between different races are:

-          body size and proportions

-          hair form and distribution

-          head shape and facial features

-          cranial capacity and brain formation

-          blood types

-          number of vertebrae

-          size of genitalia

-          bone density

-          fingerprints

-          body temperature

-          blood pressure

-          heat and cold tolerance

-          number and distribution of sweat glands

-          odor

-          consistency of ear wax

-          number of teeth

-          age of eruption of permanent teeth

-          fissured patterns on the surface of the teeth

-          length of gestation period

-          frequency of twin births

-          male-female birth ratio

-          physical maturity at birth

-          rate of infant development of alpha brain waves

-          colorblindness

-          visual and auditory acuity

-          intolerance of milk

-          chronic diseases

-          susceptability to infectious diseases

-          genetic diseases, and

-          pigemtation of skin, hair and eyes

Voormelde het noodwendig tot gevolg dat daar verskille is wat betref:

-          tegnologiese welslae

-          politieke stabiliteit

-          vryheidsbesef

-          kriminele geweldsneiging, ens.

-          Lewenstandaard

Die bewyse van die samelewings wat deur Blankes en Swartes geskep is, bestaan in oorvloed. Vergelyk net twee: Switserland en Zimbabwe! Swartes kan wel ‘n samelewing skep, maar dit sal nie dieselfde wees as dié wat deur Blankes geskep is nie en Blankes wil ook nie daar woon nie.

Rasverskille impliseer sosiale differensiasie. Daar is verskille in:

-          onderwysstandaarde

-          ekonomiese suksesse

-          persoonlike en politieke gedrag

-          sosiale en kulturele instellings

Dit het noodwendig kompetisie en konflik tussen rasse tot gevolg, veral as dieselfde grondgebied bewoon word. Haat en nyd en afsydigheid is ‘n noodwendige gevolg.

Ras het ‘n diepgaande effek op die kulturele lewe van ‘n staat. Dit wat tot stand gebring is wat betref tegnologie, kuns, kultuur, wetenskap, filosofie, mediese deurbrake, letterkunde, noem maar op, is deur Blankes tot stand gebring.

Dit is derhalwe ‘n vorm van rasse-selfmoord as Blankes nou, na alles wat hulle daargestel het, terugdeins vir hulle eie uitsonderlike vermoëns. Veel eerder moet dit uitgebou en beskerm word binne ras-verband.

As jy ras verwerp, lewe jy in ‘n staat van ontkenning. Wat in die VSA en RSA en Europa tot stand gebring is en van waarde is, is deur Blankes daargestel.

Die afwesigheid van rasse-bewustheid by Blankes is ‘n vorm van ontwapening. Dit terwyl Swartes hulleself toenemend bewapen deur te organiseer, propageer en bewus te word. Swart aggressie is teen Blankes gemik as ‘n ras, en nie op grond van taal of kultuur nie.

Robert Lee, die bekende generaal van die Amerikaanse Burgeroorlog het gestel dat slawerny die Blankes gekorrupteer het deurdat dit hulle eie werksetiek en -instellings afgebreek het – deur hulle eie toedoen. Noodwendig was die neiging na ‘n laer standaard.

In Suid-Afrika het dieselfde gebeur. Swart arbeid het die privaatheid van huishoudings binnegedring en die standaarde verlaag. In plaas daarvan dat ‘n hoë standaard nagestreef word, word ‘n gemene deler gesoek – een wat laer is.

Afsondering van rasse skep die ideale omstandighede om vry van skuldgevoel, laer standaarde en beperkings ookal, te floreer.

Enigeen wat glo dat Blankes wat gereduseer is tot ‘n getalle-minderheid in ‘n staat sy identiteit, vryheid, regte, veiligheid en oorlewing kan verseker, lewe in ‘n staat van absolute ontkenning (of hipnose!).

Daar is ‘n ryk erfenis deur Blankes vir Blankes nagelaat. Seer sekerlik is dit die moeite werd om dit te beskerm? Sonder die Blanke ras sal daardie erfenis verdwyn.

Dit het tyd geword dat die Blanke besef wie hy was, wat hy tot stand gebring het en hoe dit bewaar kan word!

Gestroop van sentiment en propaganda is dit ‘n onweerlegbare feit dat ‘n ras sy eie geleenthede geskep het, niemand verkwalik vir wat hy nie kon bereik het nie en baie deeglik besef dat sy vooruitgang deur sy eie kwaliteite bepaal word.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 742 gaste aanlyn