SIEK MENSE BEGIN DINK!

https://lovinglifetv.com/have-you-ever-wondered-why-the-fake-mainstream-media-have-never-reported-on-just-one-adverse-reaction-to-the-jab/

Dit lyk asof die gifspuit werk: siek mense begin dink! Daar was in alle geval genoeg gevalle en mense wat net neerval nadat hulle ingespuit is om die waarheid te onderskryf en die leuen te openbaar.  Ons praat hier van die leuen oor die sogenaamde inenting wat 'n onwettige eksperiment op die mensdom is onder die vaandel van entstof ter beskerming van mense se gesondheid.  Intussen is dit in werklikheid baie meer as 'n eksperiment van die Wêreldgeldmag wat reguit gesê het hulle wil die wêreldbevolking uitroei tot daar net 500 miljoen oor is.  Eers dan is hulle in staat om die mensdom ten volle te beheer, domineer is meer waar, sodat ons slawe is wat niks besit nie en gelukkig is daarmee.  Indien u dit nie glo nie, die eerste bankrekenings van private individue in Amerika is reeds deur die Geldmag gesluit en kan die persone niks koop of verkoop nie...

Die video by die skakel hierbo sal u 'n redelike aanduiding gee van wat besig is om te gebeur.

Indien u die vorige video wil sien waar mense die dokters en aptekers wat inspuitings toegedien het, begin dreig, kliek op hierdie skakel: 

https://lovinglifetv.com/medical-staff-and-doctors-who-pushed-the-jab-now-under-physical-attack-from-families-who-suffered-vaccine-damage/