Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Neem 'n besluit: Die HERE het jou toevertrou met sekere besittings – daardie wat jy nie meer kan gebruik nie kan jy vir jou behoeftige volksgenote gee. Doen dit, pak dit in en gaan gee dit vir hulle, die winter is hier en jy kan daarsonder klaarkom!
AFRIKA-KULTUUR BY UITNEMENDHEID!
Die befaamde Amerikaanse politieke wetenskaplike Samuel Huntington het ‘n paar jaar gelede gewaarsku dat konflikte in die toekoms nie soseer tussen lande nie, maar eerder tussen botsende beskawings gaan plaasvind. Beskawing is daardie bepaalde wyse waarvolgens mense en volke kragtens ‘n eie ingeburgerde waardesisteem dink en dinge doen. Huntington was doodreg. Neem Suid-Afrika as voorbeeld waar eerste- en derdewêreldbeskawings daagliks bots.
Miljoene mense glo dat om 'derdewêrelds' te wees ‘n soort noodlotsvonnis is waaronder sommiges lewenslank gebuk moet gaan. Nee, dis geen onvermydelike toestand nie, maar eerder 'n sieklike mentaliteit wat mense laat glo dat hulle onder geen verpligting is om werk van dieselfde gehalte as die res van die wêreld te lewer nie. Dis vir baie ‘n gerieflike bos waaragter hulle hul traagheid en luiheid verskuil.
Dis bv derdewêrelds as ‘n regering regtellende aksie as ‘n knuppel gebruik om ekonomies-voorspoediges mee plat te slaan. Dis derdewêrelds om van ander te verwag om skouer aan die wiel te sit maar self nie litte te roer nie. Derdewêrelds is geestesarmoede en ‘n selfopgelegde vonnis. Die derdewêreldmens se geestesarmoedige lewensingesteldheid veroorsaak dat hy altyd in armoede en ellende sal bly leef.
Die derdewêreldmens verwerp so dikwels dit wat tot sy voordeel strek, maar omhels terselfdertyd dit wat vir hom en sy land nadelig is. Hy is ‘n jaloerse, hebsugtige mens wat hom altyd veronreg voel. Daarbenewens neem hy nooit verantwoordelikheid nie en gee uiterlike faktore die skuld vir sy ellende, veral kolonialisme en apartheid. Wat die derdewêreldmens nie kan insien nie, is dat wanneer hy ander vir sy swakheid blameer, hy homself swakker maak as wat hy werklik is.
Derdewêreldmense probeer altyd simpatie vir hul agterlikheid te verkry. Swart staatshoofde misbruik gereeld hul diplomatieke posisie om die internasionale gemeenskap se simpatie en 'n stuiwer of twee in hulle bedelbakkie te verkry. Sulke eerloosheid hinder derdewêreldregeringslui skynbaar nie in die minste nie. Nee mense, agterlikheid moenie bejammer word nie, dit moet beveg word!
Derdewêreldleiers gee graag voor om helde van 'n sg. vryheidstryd te wees waarna hulle die wêreld deurreis om twyfelagtige eerbewyse en niksseggende toekennings vir hul bedenklike dade te ontvang. Dat hulle terroristiese optredes die hel aan wetsgehoorsame burgers se voete laat losbars en duisende lewens gekos het, is skynbaar van minder belang!
Die derdewêreldmens is in sy diepste wese 'n baie onsekere mens; uiters agterdogtig en ontsettend jaloers op vooruitstrewendes. Dis vir hom ‘n magspel en wanneer hy nie met laasgenoemdes kan meeding nie, haat hy hulle daarvoor! Gevolglik is blankes gewoonlik hulle teiken. Nadat Afrika gif vir ‘n geneesmiddel aangesien het, en hom van sy koloniale weldoeners ontworstel het, het swartes selfs Indiërs uit hul lande verdryf. Die rolprent Adieu Afrika wat in in die vroeë 1960’s gemaak is, wys hoe Indiërs letterlik die see ingejaag word om te verdrink!
Die koloniale moondhede het alles in die stryd gewerp om te probeer keer dat die derdewêreldmens homself vernietig. Toe hulle later moes padgee, is hy aan sy eie ellende oorgelaat. Die wanorde wat op die spoor van die nuwe regerings gevolg het, het ook die kinders van die rewolusie verslind en Afrika in die wurggreep van ‘n droewige verrotting en ontbinding laat beland.
Die derdewêreld laat niks wat vir eerstewêreldmense kosbaar en edel is met rus nie. Dit word vir geen ander rede vernietig as dat dit die produk van blanke inisiatief is nie – onbeskaamde jaloesie! Die goeie dinge wat die kolonialiste gedoen het, is smadelik verag. Swart gepeupels vernietig gereeld in blinde woede dinge wat tot hulle voordeel strek. Die afbrand van Pretoria se geskiedkundige spoorwegstasie deur swart oproeriges vroeg in 2001 is ‘n sprekende voorbeeld hiervan. Hoeveel skole, treine munisipale- en ander gemeenskapsgeriewe is nie al deur wetteloses afgebrand sonder om daaraan te dink dat hulle eintlik hulself in die voet skiet nie!
Hierdie tipe van selfvernietigende verwoesting is so eie aan die derdewêreldmens se psige. Hulle dra die gene van hul eie ondergang in hul om. Die beskawing is ‘n bitter dun vernislagie oor die meeste van hulle en kraak baie gou onder druk waarna die rou barbaar te voorskyn kom.
Die derdewêreldmens oorbrug maar selde die kloof tussen goeie voornemens en praktiese toepassings. In hul wetgewing sal hulle eerder vryhede inkort, veiligheid ondermyn en voorspoedskepping belemmer as om dit te bevorder. Daarbenewens stuit hul kenmerkende arrogansie en vermetelheid opgevoedes gereeld teen die bors.
In Suid-Afrika is daar letterlik duisende derdewêreldmense wat met belastingbetalersgeld in poste aangestel is waarvoor hulle nie bevoeg of opgewasse is nie. Nie net ontvang hulle oordadige vergoeding uit die staaskas nie, maar wil die blankes boonop vertel waarop hulle eintlik geregtig is!
Die derdewêreldmens het duidelik geen begrip daarvoor dat lonende poste ook ‘n sekere verantwoordelikheid meebring nie. Hulle word kwaad indien hulle op hul verantwoordelikheid teenoor die samelewing gewys word. Al waarin hulle belangstel is hulle regte. Werkgewers moet maar hulle arrogansie en vermetelheid sluk en met hulle kwaksalwerkennis tevrede wees.
Die plaaslike derdewêreld-segment se grypsugtige aansprake is eie aan Afrika se plundermentaliteit. Suid-Afrika het in 'n rekordtyd van ‘n roemryke eerstewêreldland na 'n eerlose derdewêreldstaat verval waar ellende, geweld en armoede hoogty vier terwyl korrupte hooggeplaastes hulself ten koste van ander verryk. Hierdie booswigte se onversadigbare hebsug en dors na eie verryking en gemak is veragtelik. Hulle weet nie hoe om ‘n land sinvol te bestuur nie, maar hulle weet deksels goed hoe om dit te plunder!
Dis derdewêrelds en aanstootlik om lande wat baie het, te laat verstaan dat hulle verplig is om hul rykdom met ander wat nie litte roer nie, te deel. Swartes dring gedurig by Westerse lande aan om Afrika se enorme buitelandse skuld af te skryf. So ‘n iets-vir-niks mentaliteit ontmasker al te duidelik ‘n parasietkultuur!
Ten spyte van die pleidooie om homself reg te ruk en van sy eie ondergang red, kon Afrika se leiers hul nog nooit aan hul bedelaarsbenadering ontworstel nie. Eintlik beskou hulle buitelandse almoese as hulle reg! Hulle glo dat hulle permanente slagoffers van onreg is en dat dit die eerstewêreld se plig is om hulle alles met 'n silwerlepel in te gee nadat hulle dit aanmatigend geëis het.
Dit is Afrika-kultuur by uitnemendheid!