WIE WAS RASPUTIN?

Dr Pieter Swart

GrigoryYetimovich Rasputin is gebore op 21 Januarie 1869 en vermoor op 30 Desember 1916. Hy was ‘n Russiese monnik wat ook vriende was met die laaste tsaar van Rusland, tsaar Nicolas II.

Dit word beweer dat hy oor die gawe van heling (“healing”) beskik het en dat deur sy toedoen die tsaar se seun Alexei genees is van hemofilie (‘n bloedingsiekte).

Die algemene persepsie onder veral Westerlinge is dat hy vermoor is deur Felix Yusupov. Ook dat Rasputin ‘n perdedief was, mal en bedrieglik en dat hy sy invloed gebruik het op die tsaar en boonop eintlik ‘n satanis.

U weet mos hoe gewone mense redeneer: “Ek het die boek gelees en die rolprent gesien!”

Nou ja, wie het die boek geskryf en die rolprent gemaak en wat was hulle doel? Dit is altyd die vraag wat gevra moet word. Wel, die waarheid oor Rasputin lyk anders. Die veldtog teen hom is een van lastering. In Grieks is die woord vir lasteraar “o diavolos” – die duiwel.

Hy was nie ‘n dief nie, nie mal nie en ook nie ‘n satanis nie. Hy was ‘n Christen, daarom sy vriendskap met die tsaar, getroud, het drie kinders, en het die Bybel beter verstaan as baie teoloë. Hy was nederig oor die gawes wat hy van God ontvang het.

Rasputin is vermoor deur Britse spioene met die samewerking van sekere Russe, waaronder ‘n transvestiet. Rasputin se lyk is onder andere geskend, onder andere deur die dekadente Vrymesselaar Yusupov.

Die smeerveldtog teen Rasputin en sy moord was gedoen om hom en die tsaar in ‘n slegte lig te stel. Hy moes vermoor word, soos die tsaar om die revolusie te laat slaag. Hy was in hoë aansien by die Russe en dit was juis daardie mense wat geëlimineer moes word.

Verskeie werke wat die saak in die reine stel het verskyn waaronder dié van Alexander Bekkanov, O. Platonov en Tatiane Miranova. Nie een van hierdie werke is in Engels vertaal nie omdat die persepsie wat die Weste oor hom het gehandhaaf moet word.

Feit is dat wat edel in die Russiese samelewing, soos veral verteenwoordig deur tsaar Nicolas II en almal wat met hom vereenselwig het, uit die weg geneem is om vir die ateïstiese Jode plek te maak.

In ‘n rewolusie is dit die gewone tegniek wat gevolg word – belaster die een wat jy wil vervang. In die Suid-Afrikaanse rewolusie rondom 1994 is gesien hoe apartheid en alles en almal rondom apartheid belaster en swartgesmeer is.