Ons reg op verskeidenheid is die reg op beskerming van ons eie identiteit. En dit is waar ons moet stuit teen die huidige kultus van menseregte en die sogenaamde Menseregte-akte, wat 'n instrument is waardeur gepoog word om kulture te integreer met die skyn van juridiese geregtigheid. Om die slim Franse intellektueel, Alain te kwoteer: "Die ideologie van menseregte, die nuwe godsdiens van die sterwende moderniteit, funksioneer as 'n skuilplek waar die ontgogelde stryders van weleer nรก hulle aftog nou rou oor hulle illusies". Dit klink wel bietjie ingewikkeld, maar die strekking kan gevolg word.
Die menseregtekultus is 'n kultus wat geskep is om veral die rassekwessie uit die gesprek uit te skakel, om die mindere rasse dieselfde rang te gee as die ander rasse en hulle uiteindelik deur getalle die oorwig te gee. Deur ras as 'n onderskeidingsfaktor te misken en uit te skakel, moet die 'nuwe nasie' of liewer die fiksie van 'n "nuwe nasie" nou gebou word.
Die waarheid is: ons sal nooit aan die werklikheid van rasseverskil ontkom nie. Dit sal veral nou in 2019 in alle vorme gesien word. Dit is die grootste bedrog wat daar gepleeg is om mense sku te maak vir die feit van rasseverskille, sku te maak vir sy rasbewustheid, bang te maak dat hy beskuldig word van rassisme, en dit is dan die grootste vloekwoord wat teen jou geuiter kan word. As ons daarvoor terugdeins, word ons daardeur ontwapen en ontman teen die aandrang van die Swart ras.
Kom ons hou op terugdeins vir die werklikheid van die rasseverskille waarin ons God ons geskape het. Daardeur kan ons onsself van bedrog vrywaar voor ons Almagtige Vader wat geensins bedoel het dat verskillende rasse met mekaar moes integreer nie.