Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die woorde "versoening" is geensins wat die kommunistiese regering in hierdie land wil tuisbring met integrasie tot 'n reƫnboognasie nie. VERSOENING is eerstens ons verhouding met God; ons moet in die eerste plek met Christus versoen word, dan sal die versoeningswerk tussen mense self volg.