17 MEI 2018

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

'n Man skryf in 'n koerantlesersbrief dat hy vir 30 jaar lank kerktoe gegaan het maar sy tyd gemors het aangesien hy nie eers die preke se inhoud kan onthou nie. 'n Ander leser reageer hierop met die stelling dat hy vir 30 jaar lank sy vrou se kos geƫet het, nie die spesifieke spyskaarte kan onthou nie, maar weet dat dit hom al daardie jare aan die lewe gehou het...