6 November 2019

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

God wil hĂȘ dat ons soos diamante in sy Koninkryk skitter.   Daarvoor word die hitte van beproewing dikwels benodig.   Daar sou geen diamante gewees het as daar nie hitte was nie.   Sulke beproewing is ook die diamantstof waarmee God sy juwele poets.