11 Februarie 2020

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die Bybel gee baie duidelike riglyne hoe ʼn volk polities gerig moet word.  Die eerste vereiste is dat slegs gelowiges gekies moet word om ʼn volk te rig.  ‘n Hart gewas in die bloed van Jesus Christus is vir ʼn volk baie meer werd as ʼn ongelowige kop vol akademiese kennis!