14 Februarie 2020

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Elke mens se kruik word by tye so leeg dat jy niks meer het om mee te werk nie. Daar is net een plek om dit weer vol te maak:  aan die voete van ons Here Jesus. Gaan sit nou jou leĆ« kruik daar neer en vertel aan Hom hoe jy jou daaroor bekommer, en jy sal verstom staan hoe Hy dit met al jou daaglikse benodigdhede opvul !