Nuutste bydraes
- DIE INVLOED VAN ONS WOORDE
- 1914: ERKENNING VAN AFRIKAANS IN KAAPLANDSE PROVINSIALE RAAD
- KULTUUR- DAGBOEK 23 APRIL
- 23 April 2018
- DIE BYBEL IS WAAR
- KULTUUR- DAGBOEK 22 APRIL
- 22 April 2018
- AFRIKAANS IS ‘N VOLKSTAAL
- 1619: JAN VAN RIEBEECK GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 21 APRIL
- 21 April 2018
- ONKUNDIGE PRATERS
- 1874: JACK HINDON GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 20 APRIL
- 20 April 2018
- NUWE DIREKTE BYBELVERTALING (3)
- KULTUUR- DAGBOEK 19 APRIL
- 19 April 2018
- NUWE DIREKTE BYBELVERTALING (2)
- IS U LEWEND VIR HOM?
- KULTUUR- DAGBOEK 18 APRIL
- LUTHER VOOR DIE RYKSDAG VAN WORMS
- 18 April 2018
- NUWE DIREKTE BYBELVERTALING (1)
- KULTUUR- DAGBOEK 17 APRIL
- 17 April 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (SLOT)
- KULTUUR- DAGBOEK 16 APRIL
- 16 April 2018
- SOU U OOK TERUGDRAAI?
- KULTUUR- DAGBOEK 15 APRIL
- 15 April 2018
- 1900: EERSTE BOEREKRYGS- GEVANGENIS IN ST. HELENA
- KULTUUR- DAGBOEK 14 APRIL
- 14 April 2018
- ONHEILIGE WINNIE NOU HEILIGE MADIKIZELA
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (35)
- 1688: EERSTE HUGENOTE LAND AAN DIE KAAP
- KULTUUR- DAGBOEK 13 APRIL
- 13 April 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (34)
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (33)
- 1877: BRITSE ANNEKSASIE VAN DIE ZAR
- KULTUUR- DAGBOEK 12 APRIL
- 12 April 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (32)
- KULTUUR- DAGBOEK 11 APRIL
- 11 April 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (31)
- 1854: DIE GRONDWET VD OVS GEPROKLAMEER
- KULTUUR- DAGBOEK 10 APRIL
- 10 April 2018
- 1860: EMILY HOBHOUSE GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 9 APRIL
- 9 April 2018
- WIE IS JESUS? (1)
- 1848: BOERE VERSET HULLE TEEN SIR HARRY SMITH
- KULTUUR- DAGBOEK 8 APRIL
- 8 April 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (30)
- 1861: "NUWE KERK" IN PIETERMARITZ- BURG INGEWY
- KULTUUR- DAGBOEK 7 APRIL
- 7 April 2018
- MAAK TYD VIR 6 APRIL SE GELOFTE!
- 1652: AANKOMS VAN JAN VAN RIEBEECK
- GELOFTE VAN JAN VAN RIEBEECK
- GEBED VAN JAN VAN RIEBEECK
- 6 APRIL SO BINDEND SOOS 16 DESEMBER
- 6 April 2018
- 1952: VAN RIEBEECKSKOOL SE KOSHUIS INGEWY
- KULTUUR- DAGBOEK 5 APRIL
- 5 April 2018
- OP VERSKILLENDE GOLFLENGTES.
- 1905: ONDERWYSUNIE (SAOU) WORD GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 4 APRIL
- 4 April 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (29)
- 1866: GENL JBM HERTZOG GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 3 APRIL
- 3 April 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (28)
- KULTUUR- DAGBOEK 2 APRIL
- 2 April 2018
- JESUS SE STRYD MET DIE KERKLEIERS
- 1 APRIL 1882: REPUBLIEK LAND GO(O)SEN
- KULTUUR- DAGBOEK 1 APRIL
- 1 April 2018
- KULTUUR- DAGBOEK 31 MAART
- 31 Maart 2018
- BRANDENDE HARTE
- 1966: ALGEMENE VERKIESING
- KULTUUR- DAGBOEK 30 MAART
- 30 Maart 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (27)
- KULTUUR- DAGBOEK 29 MAART
- 29 Maart 2018
- ONDER WELKE JUK IS U?
- KULTUUR- DAGBOEK 28 MAART
- 28 Maart 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (26)
- KULTUUR- DAGBOEK 27 MAART
- 1916: STUDENTE VIER HELDEDAG
- 27 Maart 2018
- 26 Maart 2018
- BRIEWE UIT DIE HEMEL (7)
- KULTUUR- DAGBOEK 25 MAART
- 25 Maart 2018
- KULTUUR- DAGBOEK 24 MAART
- 24 Maart 2018
- GROND- ONTEIENING
- BANKE TOV PRIVATE EIENDOMSREG
- KULTUUR- DAGBOEK 23 MAART
- 23 Maart 2018
- VOORSPOED- SWENDELAARS
- KULTUUR- DAGBOEK 22 MAART
- 22 Maart 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (25)
- SY BEELD IN MY LEWE
- KULTUUR- DAGBOEK 21 MAART
- 21 Maart 2018
- WOLF IN SKAAPKLERE
- KULTUUR- DAGBOEK 20 MAART
- DS JF NAUDÉ
- 20 Maart 2018
- ‘N NUWE KOUE OORLOG?
- 19 MAART 1906: DIE AFRIKANER WIL GRAAG VOORTLEEF!
- 19 Maart 2017
- BRIEWE UIT DIE HEMEL (6)
- KULTUUR- DAGBOEK 18 MAART
- OVS- UNIVERSITEIT GESTIG
- VOLKS- BYEENKOMS BY KLEINFONTEIN
- 18 Maart 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (24)
- KULTUUR- DAGBOEK 17 MAART
- PUKKE VERKRY STATUS
- 17 Maart 2018
- RAMAPHOSA SE KAARTEHUIS
- 1852: VERSOENING
- KULTUUR- DAGBOEK 16 MAART
- 16 Maart 2018
- BRITSE KONNEKSIE, MANDELA EN RAMAPHOSA
- 1961: SA KLAAR MET STATEBOND
- 1827: JAN ORRELIS DE VILLIERS
- 15 Maart 2018
- ‘N LEWE VAN VREDE...
- 1922: RANDSE STAKING FINAAL BEËINDIG
- KULTUUR- DAGBOEK 14 MAART
- 14 Maart 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (23)
- KULTUUR- DAGBOEK 13 MAART
- 13 Maart 2018
- OUDSTE BAKEN VAN ONS EUROPESE ERFENIS
- KULTUUR- DAGBOEK 12 MAART
- 12 Maart 2018
- DIE LAASTE VERVOLGING
- KULTUUR- DAGBOEK 11 MAART
- 1910: ONTWIKKELING VAN TAALBOND
- 11 Maart 2018
- LES VAN DIE GESKIEDENIS
- WAT IS IN JOU HART?
- 1850: CC DE VILLIERS - PRINS VAN GENEALOGIE
- 10 Maart 2018
- WATERBESTUUR
- 1816: SLAGTERSNEK
- 1916: TAFELBERG- UITGEWERS GESTIG
- 9 Maart 2018
- 1898: T.E. DÖNGES – POLITIKUS VAN FORMAAT
- 8 Maart 2018
- HY WAG OP SY BRUID
- DIE ONKUNDIGE VLAGHATERS
- OPREGTE VRIENDSKAP IS GOUD WERD
- 1902: OORWINNING BY TWEEBOS
- 1931: 1e KOMITEE VIR FAK- VOLKSBUNDEL
- 7 Maart 2018
- AFRIKA-SOSIALISME
- HET GOD ONS VERLAAT?
- 1905: IS'T ONS ERNS? – JH HOFMEYR
- 6 Maart 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (22)
- WIL JY 'N VERANDERING IN ONS LAND SIEN?
- 1839: JF CELLIERS
- 5 Maart 2018
- DIE PAALTJIES WAT ONS VASHOU
- 1919: JH HOFMEYR – AFRIKANERVOLK SE TELEURSTELLING
- 4 Maart 2018
- WAAROM ANC BANG IS VIR ONS VLAG
- 1943: SAAMBOU (PERMANENTE) BOUVERENIGING GESTIG
- 3 Maart 2018
- DAG VAN REKENSKAP IS HIER!
- 1866: UNIVERSITEIT STELLENBOSCH GESTIG
- 2 Maart 2018
- 1941: VOLKSPELE- BEWEGING GESTIG
- 1684: GOEW. SIMON VD STEL: KOPER- EKSPEDISIE
- 1752: EKSPEDISIE VAN AUGUST FRIEDRICH BEUTLER
- 1 Maart 2018
- 1933: KOALISIE AANGEKONDIG
- 28 Februarie 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (21)
- SLAG BY AMAJUBA
- 27 Februarie 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (20)
- 1876: EERSTE BEGINSELS VAN AFRIKAANS GEPUBLISEER
- 26 Februarie 2018
- JEREMIA EN KERKVERVAL
- 1902: OORWINNING BY YSTERSPRUIT
- 25 Februarie 2018
- 1968: RAU OPEN
- 24 Februarie 2018
- 1857: OVS VLAG EN WAPEN
- 1854: OVS KOM TOT STAND
- 23 Februarie 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (19)
- 1707: STRYD TEEN W.A. VD STEL GEWEN
- 1707: Hendrik Bibault: “IK BEN EEN AFRICAANDER”
- 22 Februarie 2018
- IS DIT ‘N SONDE OM RYK TE WEES?
- 1877: TOTIUS GEBORE
- 1657: 1e TOEKENNING VAN GROND AAN VRYBURGERS IN KAAP
- 21 Februarie 2018
- 1656: JAN V RIEBEECK SE SEUNTJIE STERF
- 1937: TOTIUS IN BLOEMFONTEIN GEHULDIG
- 20 Februarie 2018
- BRIEWE UIT DIE HEMEL (5)
- 1856: VRYSTAATSE ONAFHANKLIK- HEIDSDAG TOT FEESDAG VERKLAAR
- 1730: JAN DE LA FONTAINE WORD GOEWERNEUR VAN KAAP
- 19 Februarie 2018
- DIE GEMEENSKAP VAN DIE GELOWIGES
- 1902: KMDT GIDEON SCHEEPERS TERREGGESTEL
- 18 Februarie 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (18)
- 1838: BLOUKRANS- MOORDE
- 1888: DR NJ VAN DER MERWE - KULTUURLEIER
- 17 Februarie 2018
- 1890: ORDE VAN NEDERLANDSE LEEU AAN PRES KRUGER TOEGEKEN
- 1877: VREDES- TRAKTAAT MET SEKOEKOENIE I
- 1854: J.D. CILLIERS DIE DIGTER
- 16 Februarie 2018
- WIE HEMEL TOE GAAN
- 1743: POLITIEKE RAAD RIG KERKE OP IN KAAP
- 1976: 1e STUDENTE REGISTREER VIR NAGRAADSE DIPLOMA IN MUSEUMKUNDE BY UP
- 1839: PIETERMARITZ- BURG UITGELÊ
- 15 Februarie 2018
- 1840: NATAL WORD VOORTREKKER- REPUBLIEK
- 14 Februarie 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (17)
- 1858: AANNAME VAN GRONDWET, VLAG EN WAPEN VAN ZAR
- 13 Februarie 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (16)
- 1869: 2e VERDRAG VAN ALIWAL-NOORD
- 1880: ERMELO GESTIG
- 1972: AD KEET - DIGTER
- 12 Februarie 2018
- BRIEWE UIT DIE HEMEL (4)
- 1859: STIGTING VAN GEREFORMEERDE KERK OP RUSTENBURG
- 11 Februarie 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (15)
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (14)
- 1901: GENL DE WET TREK KAAP BINNE
- 10 Februarie 2018
- 1959: WITWATER- RANDSE MUSIEK- GENOOTSKAP GESTIG
- 1841: DANIËL LINDLEY PREDIKANT IN PIETERMARITZ
- 9 Februarie 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (13)
- 1921: ALGEMENE VERKIESING
- 1881: SLAG BY SKUINSHOOGTE
- 1837: VOORTREKKERS KIES 1e KERKRAAD VD VOORTREKKER- KERK
- 8 Februarie 2018
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (12)
- LAAT HOM TRIOMFEER!
- STRYD TEEN VREEMDE OORHEERSING (11)
GEDAGTES VIR ELKE DAG
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Geen volksleier is bo die reg verhewe nie. Dit wat vir die volk geld, geld ook vir hom. Hy durf nooit die regsbevoegdhede as ‘n persoonlike besitting gebruik nie. Slegte volksleiers misbruik graag die reg om vir hulself naam te probeer maak deur vrees by onderdane in te boesem. Dis sleg om iemand uit vrees te moet eerbiedig. Ongelukkig maak ‘n donkie met ‘n leeuvel aan ook mense bang!
19 April 2018
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Beproewing is dikwels soos slegte medisyne – dit smaak nie lekker nie, maar dit maak ons gesond. Martin Luther skryf dat mense wat nooit ernstige beproewing beleef nie, nooit ernstige gelowiges kan wees nie. Luther sê dan ook dat beproewing die beste boek in sy hele biblioteek was!
U soek na?
-
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
_________
HOU VAKANSIE IN MOSSELBAAI !
Baie netjiese vakansie-akkommodasie in Fraai Uitsig, Kleinbrakrivier, Mosselbaai Munisipaliteit. Twee kilometer vanaf Kleinbrak en Tergniet se swemstrande en ongeveer 10 kilometer vanaf Hartenbosch. Pick n Pay binne loopafstand.Kliek hier vir volledige inligting en foto's: OPSOEK NA BEHUISING VIR VAKANSIE?__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________SKAARS BOEKE TE KOOPC J LANGENHOVEN 16 VOLUMESFAK-SANGBUNDEL 1 VOLUMEHierdie 16 volume Langenhoven-stel is 'n goedopgepaste kosbare versamelstuk. Dit beslaan die volledige inhoud van Langenhoven se bundels soos Sonde met die Bure; Loeloeraai; Herrie op die ou Tremspoor; Doppers en Filistyne; en al die kosbare stories uit die pen van Langenhoven.Die FAK-sangbundel is ook in goeie toestand en kan saam of apart van die Langenhovenstel gekoop word.Eienaar moet na 'n kleiner woonplek verhuis en vra 'n redelike aanbod vir sy boeke.Die aanbevole waardasieprys vir die Langenhovenstel is R1600.00; en vir die FAK R100.00Koerierkoste sal bykomend wees.KontakChris Carstens
Sel no 082 954 3383
Epos adres
chris.carstens
@vodamail.co.za
___________DIGBUNDELS:'n Versameling van 4 elektroniese bundels - 226 gedigte @R350.00:
Vir alle navrae skryf aan Amanda@waterstrome.co.zaUittreksel uit:'n Nasie in Pyn:...Saam sal die hele wêreld vir hulle bid.
Saam sal ons met pyn in ons harte sit.
Mag hulle berus in u wil
Mag hulle voor U verstil._________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
'n Boek getiteld DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK - Christen Teokratiese Separatisme, uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK - Christen Teokratiese Separatisme, bring helder perspektief oor rasseverskille en die natuurlike skeiding van rasse wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte aan geestelike transformasie wat landsburgers van denkrigting sal laat verander en van al die sogenaamde polities-korrekte onregte en gewaande vryheid waarmee hulle belas word, sal bevry.
Lesers word aangemoedig om hulle daadwerklik vir 'n Christen-teokrasie in 'n volmaakte republiek te beywer deur sinvolle besluite te neem in die lig van God se Woord, en onophoudelik te bid dat dit spoedig hier aan die suidpunt van Afrika verwesenlik word. Politiek is 'n saak van erns en harde werk waardeur wet en orde gehandhaaf word en durf nie in eerlose hande gelaat word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel, iets wat op staatkundige gebied slegs in 'n Christen-teokratiese bestel tot sy reg sal kom.U kan hierdie boek bestel by
ds AE van den Berg
Tel: 074 967 5187 of byvryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00 -
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
('n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 'n Nuwe Trek (Exclusive Books) Prys: ZAR180
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is by http://tinyurl.com/lx9vrs8
... en loot.co.za dit verkoop teen R169 http://tinyurl.com/l26h6jl
... kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
JULIE 2013
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. >>
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2 NOU BESKIKBAAR
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of skakel hom by 074 967 5187Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
-
FILM OOR DR HF VERWOERD
Kyk by hierdie skakel http://youtu.be/TcO3zPF8998
na die kort film oor dr HF Verwoerd.Dit kan ook direk bestel word by Riaan: +27823712682 of by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
'N BIETJIE LANGENHOVEN:
>>>>>Ek sê nie al die suur mense is Fariseërs nie, maar naastenby al die Fariseërs is suur. In alle geval, solank hulle onthou om Fariseërs te wees. Want dis ook 'n inspanning.
Verbeel jou 'n wêreld sonder 'n skaterlag, sonder eens 'n glimlag. 'n Hemel op aarde, sal die Fariseër sê. Uit so 'n hemel sou ek wou wegloop hel toe.
Die man wat ek na soek, is nie dié wat die minste foute maak nie, maar dié wat die meeste foute régmaak.
Slaap laat solank as jy jou eie baas is en daar sal 'n tyd kom wanneer 'n 'n baas jou sal laat vroeg opstaan.
Ontydige vlyt is die merk van die luiaard. Dis sy verskoning vir ontydige rus.
Ons reken ons geluk vir ons loon en ons straf vir ons ongeluk.
Welvaart is die dogter van matigheid en die moeder van weelde.
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en die swaarste is die wat my voete nooit vat.
Daar is geen kuns by sukkel en geen sukkel by kuns.
Die boer wat nie saai nie sal nie misoeste kry nie, maar hy sal geen goeie ook kry nie.
Het die daeraad lief en die dag sal jóu liefhê.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie.
Dis die flukse perd wat flou word. Meer moeite as wat die vlytige het vir sy loon, het die luiaard verniet.
Op die ou end werk die vlytige man vir homself, die luiaard vir 'n ander.
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
Kla net oor jou kooi as dit 'n ander is wat dit vir jou opgemaak het.
Hoe korter jy jou kuier maak, hoe gouer sal jy weer genooi word.
Om my naaste lief te hê is vir my 'n sware gebod. Met die mense daargunter kry ek dit nog op 'n manier reg.
Jy sê "ja" waar jy moes "nee" gesêhet omdat jy die ander nie wil aanstoot gee nie. Maar eken hoe het hy jou aanstoot gegee met sy versoek!
Aan 'n nuwe wa kan jy sien of dit 'n goeie skilder was; aan 'n oue of dit goeie wamaker was.
Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Anders loop julle naderhand albei nakend.
Die vriendskap wat jy moet koop is 'n duur artikel. Jy sal nie weer jou prys kry as jy dit van die hand wil sit nie.
Moenie vriendskap en besigheid meng nie – jy bederf albei.
'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie.
Maak jou vriendelikheid goedkoop en hou jou vriendskap duur.
Moenie jou vriend vergeet nie; dit sal hom seermaak. Maak jou vyand daarmee seer.
'n Skare is 'n versameling van eensames.
Stuur die luiaard na die miere, en as hy nie te lui is om te gaan nie sal hy te lui wees om weer terug te kom.
Dis net so moeilik om maklikheid in die ou wêreld te kry as wat dit maklik is om moeilikheid te kry.
Waardeer die werk van jou vrou. Jy kan nie op die aarde 'n ander kneg kry vir dieselfde diens en dieselfde prys nie.
Met spaarsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou; met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees.
Besorg jou eie boodskap en reken die moeite teen dit wat die misverstand jou sou gekos het.
Het die ryk man nodig om so suinig te wees? Maar hy is nie 'n ryk man wat suinig geword het nie; hy is 'n suinige man wat ryk geword het.
Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar dalk 'n sterke in sy plek.
> >>
(Lees die reeks by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
- Die adderbyt van naberou is verskriklik (Naberou is ontstellend.)
- Hy het hom in 'n addergebroedesel begewe (Hy was tussen 'n groep nydige, aanvallende mense.)
- Sy het hom adieu toegeroep (Sy het vaarwel gesê.)
- 'n Adres van adhesie is 'n geskrif waarin instemming betuig word met 'n versoek.
- Jy is nou by die verkeerde adres (Jy soek die oorsaak van die kwaad by die verkeerde persoon.)
- Dit was advokatery (Dit was regskundige uitoorlêery.)
- Hy sal die werk weer afbroddel. (Hy sal knoeiwerk of slordige werk verrig.)
- Sy wil elke takie afbrom (Sy kla die hele tyd terwyl sy werk.)
- Jy kan nou maar afdans (Jy kan nou maar skoert.)
- Moet hom nie op sy verdienste afdwing nie (Moet hom nie verkleineer nie.)
- Die ou werkie draf ek gou af (Ek sal dit sommer gou afhandel.)
- Hulle wil die rusie afdrink (Hulle wil vrede maak.)
- Sy het soms baie affêrinkies (Sy is dikwels vol nukke en nonsens.)
- Hy sal wel weer geld van haar affutsel (Hy sal dit op 'n oneerlike manier van haar kry.)
- Daar kan niks van afgaan nie (Dit kan nie ontken word nie.)
- Hy sal 'n afgehekste loesing kry ('n deeglike pak slae.)
- Sy is 'n afgelekte meisie (Sy het al baie kêrels gehad.)
- Jy lyk so afgesak (Jy lyk baie moeg.)
- Hy het afgetop gelyk (Hy het verleë gelyk.)
- As jy iets van hom wil hê sal jy dit moet afgoël (Hy is so suinig!)
- So 'n afhaler is onnodig ('n Onnodige belediging.)
- As dit afhang moet ons dit maar opbind (Skertsend wanneer iemand gedurig begin met "Dit hang af..."
- Na elke partytjie is hy babalaas ( dan ly hy aan die gevolge van te veel alkohol).
- Daar was 'n Babelse gegons van stemme (Almal het gelyktydig gepraat).
- Dit was 'n Babelse verwarring (Dit was baie deurmekaar).
- Hy sal weer mooi broodjies kom bak (Hy sal kom vlei en mooipraat om sy doel te bereik),
- Hulle eet nie uit een bak nie (Hulle is nie vriende nie).
- Sy het hom 'n bak gewys (Sy het hom onvriendelik tereggewys).
- Gou by die bak maar lui by die vak (Hy is eerste daar waar iets te ete is maar traag as hy moet werk).
- Hy maak sy hande bak (Hy kom bedel iets).
- Ons moes bak staan (Ons moes hard werk).
- Dit was sommer 'n bakerpraatjie (Dit was 'n skinderstorie).
- Jerusalem is die bakermat van die Christelike Kerk ( Dis waar dit begin het. 'n Bakermat was 'n mandjie waarin die baker – die vrou wat 'n pasgebore baba versorg het – die kindjie op haar skoot voor die vuur versorg het).
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 1816 gaste aanlyn