NUUTSTE BYDRAES

DIE VSA SE AANSLAG OP DIE MIDDE-OOSTE

Dr Danie Theron

War is peace
Freedom is slavery
Ignorance is strength

1984

George Orwell

Daar is seker min boeke wat, alhoewel dit fiksie was, die toekoms so reg kon voorspel soos 1984. Die totalitêre staat Oceania het volledige beheer oor sy burgers en veral oor hulle denke. Deur gebruik te maak van ‘n program bekend as Double Think, waar mense onderwerp is aan twee opponerende konsepte en om beide te aanvaar as korrek, is hulle volledig beheer. So kan oorlog bv woed maar mense kan glo dit is eintlik vrede wat heers. Dit staan ook bekend as kognitiewe dissonansie.

Vandag, meer as 70 jaar nadat Orwell die boek in 1945 geskryf het, is die prentjie in die wêreld verstommend in ooreenstemming met dié deur Orwell geskets.

Aan die roer van sake in die VSA, onder dekmantel van demokrasie en “regime change”, is ‘n veldtog van stapel gestuur om enige staat wat nie aan Amerika (lees: die Geldmagte) se eise voldoen nie, eenvoudig omver te werp.

Die doel van hierdie revolusies (“regime change”) was om die kroonjuwele, veral olie, van daardie state te bekom. Dit moes in die hande val van die Amerikaanse banke en multi-nasionale maatskappye. Dit is gedoen deur middel van die sogenaamde NGO’s (nou govermental organization) wat onder die dekmantel van demokrasie en menseregte, pro-Amerikaanse regerings in geteikende state moes vestig. Algou sou daardie state met hulle nuwe regering (“puppets”) gestroop word van hulle vernaamste hulpbronne.

Hierin het George Soros se Open Society en die National Endowment for Democracy die sleutelrolle gespeel.

Ek wil my in hierdie artikel bepaal by die VSA se uitgesproke doel om die Midde-Ooste te destabiliseer. In 2007 het die VSA-generaal, Wesley Clark, dit soos volg gestel:

We’re going to attack and destrou the goverments in seven countries in five years – we’re going to start with Iraq, and then we’re going to move to Syria, Lebanon, Lebya Somalia, Sudan and Iran.

Die beplanning hiervoor het reeds in 1999 begin. Dick Cheney was toe die hoof-uitvoerende beampte van die grootste geo-fisiese olie-karteringsmaatskappy in die wêreld, bekend as Halliburtons. Hierdie maatskappy het inligting oor al die olievelde van die wêreld. Hulle het ook geweet dat die ontdekking van nuwe en verowering van bestaande olievelde dringend noodsaaklik was om die aanvraag van verl die VSA na olie te bevredig. Meer nog, om die VSA se beheer oor die wêreld te verseker.

In geen onduidelike taal het Cheney dit soos volg gestel:

While many regions of the world offer great opporunities, the Middle East with two thirds of the world’s oil and the lowest cost, is stille where the ultimate prize lies...

Die VSA se oë was dus gerig op die Midde-Ooste. So het die Arabiese Lente aangebreek. Irak sou kamstig wapens van massa-vernietiging hê en is te midde van die leuen aangeval en is ‘n marionette regering aan bewind gestel. Die einste Wesley Clark het in 2007 vertel dat hy insae gehad het in ‘n dokument en meegedeel is deur ‘n offsier in die Pentagon, 10 dae na 11 September 2001, dat Irak aangeval sou word. Die storie van die wapens van massa-vernietiging moes toe nog opgemaak word!

Volgens Clark moes die Midde-Ooste gedestabiliseer en onder direkte VSA-beheer geplaas word. Hiertoe is die VSA-regering aangepor deur Wall Street banke, Big Oil en die militêre industriële kompleks. Die VSA, aldus Clark, moes die konflikte in die Midde-Ooste instigeer. Dat die internasionale reg, die handves van die VVO en die Amerikaanse grondwet in die proses verkrag is, het die VSA min geskeel.

Die VSA het ook bande gesmee met die Muslim Brotherhood, ‘n geheime Islamietiese sekte om terreur te saai in elke Midde-Oosterse land. Hierdie sekte se leuse sluit in:

Death is the service of Allah
is the loftiest of our wishes

Osama Bin Laden, al-Qaeda, al NUSRS en ISIS het almal as ontstaansbron die Muslim Brotherhood. Om die name van hierdie organisasies te verander was so maklik soos dit vir ‘n verkleurmannetjie is om van kleur te verander.

Ook Egipte, Libie, Tunisië en Soedan moes deurloop onder die VSA se diaboliese planne – en waar Moslems ter sprake was – in samewerking met die terreur-organisasie wat die Muslim Brotherhood verskaf het.

Nou egter het Vladimir Poetin en Rusland ‘n stok in die speek van die VSA gesteek in Sirië. Rusland het immers sy eie belange daar moes beskerm – GAZPROM se gaspypleiding deur Sirië. Hierdie oorlog het reeds honderde duisende lewens gekos en vyf miljoen vlugtelinge op Europa losgelaat – alles deur VSA toedoen.

Dit was nie ‘n burgeroorlog wat ontketen is nie – dit was ‘n buitelandse mag wat 40 000 betaalde huursoldate van 100 state ingestuur het in Sirië om die land “vry” te maak vir die VSA.

In 2017 het Donald Trump en Israel se Benjamin Netanyahu ooreengekom dat ‘n Midde-Oosterse NATO (bestaande uit Qatar Saoedi Arabië, die Verenigde Arabiese Emirate, Koeveit en Jordanië, gesteun deur Israel) Iran as volgende teiken sou aanval.

Maar die VSA kry nou uit meer oorde die wind van voor en die spanning laai op. ‘n Grootskaalse oorlog wat verskeie state gaan betrek lyk nou na ‘n besliste moontlikheid in die Midde-Ooste.

Die oorlog om vrede daar te stel is ‘n dekmantel om slawerny te bewerkstellig. En nie net van die mense van die Midde-Ooste nie. Die hele wêreld is in hierdie veglustige VSA se visier.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1156 gaste aanlyn