DRINK SUIWER WATER ONGEAG

'n Baie wyse man wat reeds jare lank oorlede is, het by geleentheid gesê dat talle mense die fout maak om hul vas te staar teen die persoon wat die Woord verkondig en dit dan daaraan oordeel.  Hy was van mening dat verkondiging van die Woord van Jesus Christus soos 'n waterstroompie is waar die suiwer bergwater van bo afloop en heeltyd deurskynend en helderskoon is, selfs al loop dit deur 'n ou kopbeenskedel wat daar ver onder in die stroom lê (die sondige persoon wat dit verkondig).  Die water wat deur daardie kopbeen stroom is ook suiwer en skoon en mag gedrink word.

By die skakel hieronder sal u so 'n kopbeenskedel vind waardeur baie suiwer bergwater geloop het...

https://lovinglifetv.com/daily-inspirational-video-24-july-2022-one-pair-of-hands/