Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Het u al so aan u eie bestaan gedink: u bestaan behoort 'n goeie rede te hê, anders is u dood meer verkieslik – harde woorde ja! Maar waar. Want die grootste tragedie in die lewe is nie u dood nie, maar u lewe sonder bestaansrede. Kom ons soek hartstogtelik na die werklike rede waarom ons goedhartige God ons laat 'bestaan' het, en ons sal ook genoegdoening daarin vind.
BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (6)
Geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
Die storie volg onder die inligtingstuk in Afrikaans
When numerous high profile ANC members are convicted of criminal charges (refer to the Zondo Commission State Capture Report and ongoing corruption, which is rife in governmental circles).
-Genl Roland de Vries
*
If the government cuts the black economic empowerment premiums it pays on procurement contracts that wastefully inflate the cost of projects, goods and services, it can plough the R150 billion savings into the economy, allowing it to reduce value added tax (VAT) to just 11.5%, new research suggests.
It says this will improve corruption control to an estimated R150 billion, of which R100 billion could be used to pay for a VAT cut from 15% to 11.5%, with either a further VAT cut to follow or a general fuel levy cut of about R2.20 per litre.
The IRR report cites research which shows that the South African state has ballooned in size and spending, and the government is paying inflated prices for BEE contracts, while taxes have increased and the value it offers to citizens has declined.
“The operating hypothesis is that the most acute direct cause of this negative outlook is unemployment, particularly black unemployment, which has roughly doubled in the BEE era since 2008.”
According to Statistics South Africa, black unemployment has almost doubled on the official definition from roughly 3.6 million to seven million. Using the expanded definition, including discouraged work seekers, black unemployment almost doubled from 5.4 million to 10.7 million between 2009 and 2022.
This was when public procurement was used as the main incentive to drive black economic empowerment by paying premiums between 2009 and 2022, the IRR report noted.
The IRR noted that the Zondo report connects corruption and state capture to a “problem in the legislative design”, specifically confusion of the “inevitable tension” between preferential procurement, elsewhere known as BEE premiums, and “maximum value for money”. This confusion, it says, subverts accountability.
“Treasury does not provide transparency or cost control on BEE premiums,” the IRR report said.
These costs are not only financial, they include time delays in concluding kick-back deals and the reduced quality of the final product, if it is delivered, Van den Heever added.
He believes BEE as a “social intervention” is hard to defend as it is “so open to abuse that both the social and economic outcomes are, at best, entirely dissipated or, at worst, result in a net decline in public outputs and with it GDP”.
*
BEE (Swart Ekonomiese Bemagtiging) is niks anders nie as om blanke belastingbetalersgeld te gebruik om swart onbeholpenheid te finansier. Hoe meer geld hiervoor gebruik word, hoe duideliker is dit dat die gaping tussen blanke intelligensie en bekwaamheid en swart mislukking baie groter is as wat aanvanklik gedink is.
*
“Laat haar ‘n pin gooi, laai jou geweer in jou kar en kom haal my.”
WP se woede is duidelik hoorbaar oor die selfoon. Miskien meer as dit, dit is amper voelbaar. Hy is in wese ‘n gemaklike man, wat selde homself laat geld, maar eerder vashou aan die Bybelse voorskrif van die ander wang draai. Hy glo dat as hy diegene wat hom geld skuld, vergeef, hy met meer as dit geseën sal word. Hierdie geval is egter anders. Net soos ‘n man sagmoedig sal wees wanneer hy persoonlik benadeel word, net so streng sal hy wees in die beskerming van ‘n ander se veiligheid, menswaardigheid en veral as dit ‘n vrou of kind is.
“Jy weet dis ‘n bruggie wat ons gaan oorsteek waarvandaan ons nie weer sal kan terugkom nie?”
Die stilte is so lank, dat Giel dink WP het homself bedink.
“Volgende keer?”
“Nee. Hierdie keer. Hoeveel maal sal ons vir onsself sê volgende keer?”
“Nou goed. Ek sien jou oor so ses ure.”
Giel se ou Volkswagen Golf is een van daardie half-onsigbare karre. Nie so oud en gehawend dat dit aandag sal trek nie, maar ook nie so blink en mooi dat dit gekaap sal word nie. Die ou VR 6 enjin vat na die derde draai, maar dan is dit gewillig en net na agtuur, met sy lang geweer agter-in, sy rewolwer aan sy heup en die klein Glock 43 aan sy enkel vas, vat hy die langpad suide toe. Hy hou net bokant die snelheidsgrens, versigtig om nie voorgekeer te word nie.
WP se Nissan Patrol, een van die 1990’s modelle is heeltemal standaard, soos dit uit die fabriek gekom het, behalwe dat dit al reeds meer as 400 000 kilometers geloop het en WP die verslete bande vervang het met groter-as-standaard Coopers bande.
Sonder veel meer as net ‘n handskud en groet, vat die twee die pad, verby Vereeniging en dan verder aan, in die rigting van Bloemfontein. Hulle praat nie veel nie en die ou voertuig se radio, wat ‘n CD uit net een van die luidsprekers – die een aan die regter deurpaneel - oor en oor speel, dra ook nie veel by tot die twee se gemoedstoestand nie. Hulle het op hierdie operasie besluit sonder veel meer as net ‘n ingewing van die oomblik en woede oor ongeregtigheid.
Die Nissan is een van die ou 4.2 diesels sonder turbo, ry op die gelykpad net meer as een honderd en tien kilometer per uur, sak teen lang opdraandes af na tagtig in derde rat en een honderd en raak-aan-dertig teen die lang afdraandes tussen Kroonstad en Bloemfontein.
Die selfoon, wat ingeskakel is op Janah se PIN, is ‘n voorafbetaalde ou Samsung en hulle gaan die ding weggooi as hulle klaar is daarmee. WP kan nie onthou by wie hy die SIM-kaart gekry het nie, maar dit kan nie na hom teruggespoor word nie, daarvan is hy baie seker. In Bloemfontein maak hulle die hooftenk en die ander langafstandtenk vol diesel.
“In seven hundred meters, turn right,” sê die gevoellose vrouestem.
WP skakel sy flikkerlig aan en draai op die gegewe afstand af na sy regterkant. Die pad verander feitlik dadelik vanaf gebroke teer na grondpad.
“In one hundred meters, your destination is on your left… You have arrived at your destination.”
Janah staan buite haar eenvoudige huisie wanneer hulle stilhou.
“Ek het nie gedink julle gaan kom nie.”
“Ons sal nooit beloftes maak wat ons nie kan nakom nie.”
“Hallo. Ek aanvaar jy is Janah?”
“Ek is. En julle is WP en Giel?”
“Ons is. Is jy gepak?”
Janah wys na twee reistasse en drie dra-sakke op die grond.
“Klim solank in die bakkie. Die sleutel is in die sleutelgat. As ons nie binne vyftien minute terug is nie, vat die bakkie en ry na hierdie PIN toe. Daar is van ons mense wat hulle dorp toegemaak het en jy sal daar veilig wees.”
“En julle?”
“Wel, dame, ons is boeties. Ons is albei al ouer as sestig en ons het elkeen al ‘n goeie lewe gehad. Ons het lankal vir mekaar gesê dis hoe ons wil klaarmaak. Maar moenie te gou ry nie - dalk net maak ons dit.”
WP glimlag as hy dit sê, laat die bakkie se lang rugleuning vorentoe sak en haal ‘n nuwe Norinco-namaaksel van ‘n Amerikaanse M16 outomatiese geweer uit ‘n sak, gooi die sak agter-op die bakkie, haal ‘n mooi dubbelloop haelgeweer uit ‘n ander sak, en gooi dié ook agter-op. Die ou groot Sauer&Sohn .357 Magnum enkelaksie rewolwer haal hy uit die holster aan sy regterheup, knip die laaihekkie oop, trek die haan terug na halfpad, draai die rol en sit ‘n sesde rondte in, in plaas van die meer veilige vyf wat hy gewoonlik dra.
Giel haal sy eie .303 met ‘n ouerige Bushnell teleskoop uit ‘n sak, druk ‘n rondte in die loop, haal die magasyn uit en druk ‘n nuwe rondte bo-in. Met sy duim voel hy die drukking en sterkte van die vere van die twee ander magasyne, wat hy in sy baadjiesak steek. Sy eie rewolwer, ‘n Colt Trooper, ook in .357 Magnum kaliber, neem hy van sy heup af, klap die rol oop en maak seker daar is ses blinkes wat daar lê.
“Nou goed, Janah, ek aanvaar die spul wat jou seergemaak het, is in daardie klomp kaya’s? En weet jy hoeveel is daar?”
“Daar is twee en dertig… maar julle hoef nie regtig te gaan nie. My seer is nie julle lewens werd nie.”
“Glo my dit is. Draai solank die kar om en laat die enjin loop.”
Die twee manne loop die honderd meter na die semi-permanente plakkerskamp toe. Die huise is in ‘n sirkel opgerig – “gebou” is nie die regte woord nie – met ‘n gemeenskaplike vuur in die middel, waarom die spul sit, sommige in gehawende gemakstoele, omgekeerde plukkratte en ‘n lang driesitplek bank uit ‘n taxi. So in die aanloop na hulle toe, merk Giel die naam van een van die groot boere van die omgewing wat op die plukkratte aangebring is.
‘n Vrou met ‘n baba op haar rug, vasgemaak met ‘n verslete kombers, roer ‘n groot pot pap met ‘n stok waarvan die voorkant half uitgehol is om ‘n lepel te vorm. ‘n Checkers-trollie staan eenkant met ‘n vrag bierbottels en braaihoender kartonne, tot bo gestapel. Twee van die manne het uniforms van die SAPD aan, sonder pette. Die een het rangskentekens van ‘n kaptein op sy skouers.
“So, en wie van julle het die miesies gerape?” vra WP sommer asof hy bloot gesellig wil wees.
Twee en dertig pare oë draai na die twee manne, wat nou nie meer as tien meter van hulle af is nie. Dis reeds skemer en net die vuurlig, die laaste strale van die son en die parafienlamp by die een hut se venster is al lig beskikbaar.
Die polisielid vlieg op en pluk na die holster aan sy sy om die Z88 9mmP uit te haal. Die wapen val op die grond, waarna hy vinnig buk om dit op te tel. ‘n Swaar 200 grein .303 koeël tref hom op die bors as hy regop kom. Vir ‘n oomblik is dit doodstil om die vuur as die knal wegsterf.
“So, wie het haar seergemaak?”
Die groep beweeg onwillekeurig weg van twee van die manne. Hulle hoef nie vinger te wys nie. Die ou Lee-Enfield en die Norinco klap-bulder feitlik tegelyk. Een van die manne die naaste aan die gestorwe polisielid duik vorentoe om die pistool, wat weereens op die grond lê op te raap, maar die twee broers skiet nou aanmekaar. Na ‘n halfminuut is net die vrou en haar baba ongedeerd. Sy staan nou regop, met groot, bang oë na die twee witmanne en kyk.
Uit een van die gehuggies spring nog twee polisielede. Die een is nog besig om sy gulp vas te maak, terwyl die ander een sy pistool leegmaak in die algemene rigting waar hy glo die gevaar moet wees. Net dié een is gewapen met ‘n pistool en die ander een met ‘n haelgeweer. Nie een van hulle is betyds nie. WP loop effens nader aan die vuur en tel die liggame.
“Nege en twintig, dertig, een, twee en dertig. En drie polisiemanne.”
Hy bewe net effens as hy die magasyn van die wapen ruil. Hy haal die Samsung uit sy broeksak en gooi dit in die vuur, waar dit opkrul, smelt en in ‘n helder vlam uitbars.
Hy kyk op na sy broer.
“Justice!”
“Justice!” kom die antwoord.
Die Nissan met Janah agter die stuur het nader gery. WP wys vir haar om na die middel te skuif en hulle klim weerskante van haar in. Sonder groot vertoon, wat ‘n mens te wagte sou wees, draai die bakkie om. Sodra WP die ligte aanskakel, vra hy vir Giel:
“So, waarheen nou, Ouboet?
“‘n Plekkie met die naam ‘Vuilbaardsvlei’. Het jy al daarvan gehoor?”
“Nope.”
“Ry agter die tannie se stem aan.”
Giel sit sy eie selfoon op die paneelbord van die bakkie.
“In one and a half kilometers, turn left.”