VOLKSLEIERS MOET VAN HOOGVERRAAD AANGEKLA WORD

Elke nasionalis behoort hierdie kort video (6:35) te kyk. Paul Weston waarsku Tony Blair dat hy, soos 'n hele paar ander 'leiers', eendag vir hoogverraad aangekla sal word.

Paul Weston : I am a racist:  http://youtu.be/RWcVguB0GaY

Definisie van rassisme:  Om trots te wees op jou raseie erfenis.  Klaarblyklik is dit net blankes wat die emosie 'trots' kan ervaar...